|
Pristina, Kosovo Johns Kukri Bar is feitlik die enigste plek waar rugby gekyk kan word in die hele land. Verder is daar Dinsdagaande n tipe van n vasvrakompetisie tussen al die Internationals. Die Suid-Afrikaners neem deel onder die naam Kalahari Surfers; sou ons wen, verander die naam die volgende week na die Victorious Kalahari Surfers. Sou jy van SA af kom, is dit die enigste plek waar jy n medeburger sal raakloop. As jy biltong het, kan jy my of my kollega Martin Malan kontak by +9381 (0)44 333 675/6 en ons sal jou vermaak tot die biltong klaar is. Tung Frans van der Merwe |
||
© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf. |