Die Woordfees bestuur ...
Die jaarlikse Woordfees van die Universiteit van Stellenbosch
vier vanjaar hul vyfde jaar en hierdie jaar beloof om selfs
groter as vorige jare te wees.

Die lys van beroemdes is langer as die deursneestudent se arm!
Onder andere is daar Antjie Krog, Eben Venter, Roof (Andries)
Bezuidenhout, Kirby van der Merwe, Madeleine van Biljon en Cecile
Cilliers, André P Brink, Coenie de Villiers, Lucas Maree,
Elzabé Zietsman, Anna Davel, DNA-strings, Spinnekop, Fokofpolisiekar
en Karen Zoid.
Voorwaar 'n fees om op trots te wees.
Klik
hier om die volle feesprogram te besigtig.