BlitsdebatArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
Adverteer op LitNet /
Advertise on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Voorstel vir die Konvokasie van Universiteit Stellenbosch

1 Die Konvokasie herbevestig sy besluit van 2002, geneem met ‘n oorweldigende meerderheid, dat die Universiteit van Stellenbosch homself as ‘n Afrikaanse universiteit posisioneer wat meertaligheid bevorder.

2 Die Konvokasie spreek sy groot kommer uit oor die persepsie wat in ‘n breë kring bestaan dat die universiteit op verskillende maniere toenemend wegbeweeg van sy verbintenis tot Afrikaans en spesifiek van Afrikaans as onderrigtaal en wetenskapstaal en daarmee dit in ‘n al swakker posisie relatief tot Engels plaas.

3 Die Konvokasie versoek die Raad van US om ‘n volledige plan op te stel om Afrikaans op konkrete wyse verder te bevorder en te ontwikkel as voertaal en wetenskapstaal en sodoende dit duidelik te maak dat die universiteit net soveel erns maak met die bevordering van Afrikaans as met transformasie en die ander doelstellings waartoe hy hom verbind het. Transformasie aan US moet in ‘n deurslaggewende mate deur die medium van Afrikaans geskied.

Hermann Giliomee 1958 (voorsteller)
Gys Steyn 1954
Van Zyl Slabbert 1962
Richard van der Ross, eregraad 1989
Lauretta Boshoff-Maree 1962
Ritzema de la Bat 1962
Kaffie Heyneman-Pretorius 1961
Rene Pretorius 1962
Amanda Claassens-Lochner 1957
Jan de V Lochner 1957
Annette Pienaar-Vosloo 1977
Ton Vosloo, eregraad 2002




LitNet: 29 September 2005

Wil jy reageer op hierdie Blitsdebat? Stuur kommentaar na webvoet@litnet.co.za om die gesprek verder te voer op SêNet, ons interaktiewe meningsruimte.

boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.