Alles boeke!Argief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Onderhoude /
Interviews
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Opiniestukke /
Essays
Rubrieke /
Columns
Kos & Wyn /
Food & Wine
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Spesiale projekte /
Special projects
Slypskole /
Workshops
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Geestelike literatuur /
Religious literature
Visueel /
Visual
Reis /
Travel
Expatliteratuur /
Expat literature
Gayliteratuur /
Gay literature
Xhosa
Zulu
Nederlands /
Dutch
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
Adverteer op LitNet /
Advertise on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Bekendstelling van Koos Kombuis se Raka: die roman

Koos Kombuis se nuwe roman, Raka, uitgegee deur Human & Rousseau, is nou op die rakke. Dis weer vintage Kombuis. In hierdie skerp satire met baie donker ondertone beeld Kombuis die verval van die Afrikaanse samelewing uit.
"Raka die roman kan as ’n kabaretroman bestempel word soos dié wat Brecht, Erich Kästner en Guus Vleugel in Europa geskryf het; Koos Kombuis se roman, met musiekinsetsels kompleet, is waarskynlik die eerste kabaretroman in Afrikaans."

Hennie Aucamp

Hier is 'n paar foto's van sy Somerset-Wes boekbekendstelling.

Koop hierdie boek nou!


Klik op foto vir vergroting en volledige onderskrif.


Bekendes

Raka is op die rakke

Koos Kombuis

Raka word bekendgestel

Erns praat

Meryke luister

Kruip jy weg?

Mense het tougestaan

Getekende Raka

boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.