|
|
Alle LitNet-lesers uitgenooiTafelberg Uitgewers, Fascination Books en Exclusive Books nooi u vriendelik uit na die bekendstelling van Etienne van Heerden se lang verwagte nuwe boek In stede van die liefde:
17h30 vir 18h00 RSVP voor of op Saterdag, 22 Oktober by Fascination Books (051) 444 6300 of bloem@fascinationbooks.co.za
17h30 vir 18h00 RSVP voor of op Maandag, 24 Oktober by Exclusive Books (021) 419 0905 of waterfront@exclusivebooks.co.za
17h30 vir 18h00 RSVP voor of op Maandag, 24 Oktober by Exclusive Books, vra vir Karen / Sylvia op (012) 361 6184/8 of menlyn@exclusivebooks.co.za
18h00 vir 18h30 RSVP voor of op Dinsdag, 25 Oktober by (011) 482 3609 of boekehuis@vanschaik.com
Etienne van Heerden, Uitvoerende redakteur
© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf. |