|
|
Ray se keuseAfrikaans10. 'n Man se man – Brandt Vermeer (net ter wille van die fantastiese seks in Afrikaans) 9. Wegkomkans – Marita van der Vyver 8. Anderkant die stilte – André P Brink 7. In stede van die liefde – Etienne van Heerden 6. Triomf – Marlene van Niekerk 5. Eilande – Dan Sleigh (dit is goed om daarmee saam ook Dalene Matthee se Pieternella van die Kaap te lees) 4. Klaprose teen die wind – Marzanne le Roux van der Boon (Coenie, as jy dié lees, gaan jy huil) 3. Die swye van Mario Salviati – Etienne van Heerden 2. Agaat – Marlene van Niekerk 1. Kringe in 'n bos – Dalene Matthee (ek het met die sestiende lees daarvan ophou tel) Engels10. Moloka'i – Alan Brennert 9. Rites of Passage – William Golding (al drie van hulle) 8. Foucault's Pendulum – Umberto Eco 7. Animal Farm – George Orwell 6. The Lost Language of Cranes – David Leavitt 5. Embrace – Mark Behr 4. The Archivist – Martha Cooley 3. Lord of the Flies – William Golding 2. A Sinless Season – Damon Galgut 1. The Line of Beauty – Alan Hollinghurst Ray
LitNet: 18 April 2006
Wil jy deelneem? Stuur jou boeklysie na webvoet@litnet.co.za vir plasing. Vertel vir ons gerus hoekom jy die boeke gekies het of watter indruk dit op jou gemaak het – dis egter nie verpligtend nie. Wil jy reageer op hierdie boeklys? Stuur kommentaar na webvoet@litnet.co.za om die gesprek verder te voer op SêNet, ons interaktiewe meningsruimte.
© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf. |