|
|
Lafras du Toit se keuseEk lees ook nie sommer 'n boek sonder 'n aanbeveling van iemand nie. Die probleem is dat almal se smaak nie ooreenstem nie en dat jy vir aanbevelings moet aanklamp by iemand wat min of meer hou van die tipe van boeke waarvan jy hou. My vrou hou byvoorbeeld van Fyodor Dostojewski se boeke, maar ek vind jy moet omtrent 'n notaboekie by jou hou om tred te hou met die verskillende karakters, en die plesier van so 'n boek is om dit deur te sien, amper soos die Comrades-marathon. As iemand een van die boeke op my lys waardeer het, kan hy weet hy kan die ander nege ook 'n kans gee, al lyk dit miskien of die temas en skrywers hemelsbreed van mekaar verskil.
Lafras du Toit LitNet: 18 April 2006
Wil jy deelneem? Stuur jou boeklysie na webvoet@litnet.co.za vir plasing. Vertel vir ons gerus hoekom jy die boeke gekies het of watter indruk dit op jou gemaak het – dis egter nie verpligtend nie. Wil jy reageer op hierdie boeklys? Stuur kommentaar na webvoet@litnet.co.za om die gesprek verder te voer op SêNet, ons interaktiewe meningsruimte.
© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf. |