|
|
Izak du Plessis se keuseHier is my lys van gunstelingboeke. Dis nie noodwendig die beste boeke nie, maar beslis dié wat ek die meeste geniet het. Ek het almal (behalwe Fury) meer as een maal gelees, sommige tot soveel as 15 maal, omdat daar iets is wat my aangryp elke keer as ek dit lees. Die toneel in Fiela se kind waar Fiela bid sodat die klippe in haar knieë in sny, is byvoorbeeld een wat tot in der ewigheid in my kop sal bly en een wat my 15 keer laat huil het as ek dit lees. Ek sorteer dit in volgorde van voorkeur. Ek stel net een Engelse lys saam, omdat my Engelse boekrak grootliks niefiksie-boeke bevat. Afrikaans
Engels
Izak du Plessis LitNet: 18 April 2006
Wil jy deelneem? Stuur jou boeklysie na webvoet@litnet.co.za vir plasing. Vertel vir ons gerus hoekom jy die boeke gekies het of watter indruk dit op jou gemaak het – dis egter nie verpligtend nie. Wil jy reageer op hierdie boeklys? Stuur kommentaar na webvoet@litnet.co.za om die gesprek verder te voer op SêNet, ons interaktiewe meningsruimte.
© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf. |