Alles boeke!Argief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Onderhoude /
Interviews
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Opiniestukke /
Essays
Rubrieke /
Columns
Kos & Wyn /
Food & Wine
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Spesiale projekte /
Special projects
Slypskole /
Workshops
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Geestelike literatuur /
Religious literature
Visueel /
Visual
Reis /
Travel
Expatliteratuur /
Expat literature
Gayliteratuur /
Gay literature
Xhosa
Zulu
Nederlands /
Dutch
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
Adverteer op LitNet /
Advertise on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Program van die ALV-kongres

11 - 13 September 2006, Stellenbosch

Maandag 11 September 2006

Registrasie
08:00 – 08:50

Voorportaal: Konservatorium

Verwelkoming
8:50 - 09:00

Jannasch-Saal, Konservatorium
 Louise Viljoen

09:00 – 10:00

Jannasch-Saal, Konservatorium
Voorsitter: Louise Viljoen

Prof Yves T’Sjoen:
Achter de trommels. Het Afrikaner nationalisme als deel van het ideologische discours van de Vlaamse Beweging (ca. 1875-1921)

10:00 – 10:30

Tee, koffie en verversings


 

Lokaal: Jannasch
Voorsitter: Eep Francken
Teoretiese diskoers

Lokaal: Lesinglokaal
Voorsitter: Dorothea van Zyl
Identiteite

Lokaal: Lesinglokaal Voorsitter: Jerzy Koch

Identiteite

10:30

 

Willie Burger:
“Dit is sterk doepa daai” maar is dit al wat ons het?

Heidi de Villiers:
Aan die oorkant (Kasha Potgieter): Van duskant na oorkant

Heilna du Plooy:
Weerskante van die slot

11:00

 

Andries Visagie: Globalisering en post­modernisme: In stede van die liefde (2005) van Etienne van Heerden

Ronel Retief:
Die konstruksie van die vroulike subjek in enkele huweliks­gedigte van Ina Rousseau

Loraine Prinsloo:
Die representasie van die bruin werker in Marlene van Niekerk se post­koloniale plaasroman Agaat (2004)

11:30  

 

Chris van der Merwe:
Die helende krag van letter­kunde?
(In stede van die liefde)

Nina Botes:
Van drag king tot lipstick lesbian: ’n Ondersoek na ’n voorlopige konti­nuum van lesbiese gender­identiteit

Steward van Wyk:
“Narratives of passing”: ’n Verkenning van geselek­teerde tekste in die Suid-Afrikaanse literatuur

12:00

 

Joan Hambidge:
Om alleen te reis: ’n Lacaniaanse onder­­soek
- Aantekeninge tydens ’n reis deur Frans-Kanada

Neil Cochrane:
Van drag king tot lipstick lesbian: ’n Toe­passing op die Afrikaanse kortver­haalkuns met spesifieke toespits­ing op die butch figuur

Susan Meyer:
Riviere as identiteitskonstrueerders


12:30 – 13:30

Middagete (boonste foyer)


 

Lokaal: Jannasch
Voorsitter: Amanda Botha

Paneel:Sheila Cussons

Lokaal: Lesinglokaal
Voorsitter: Niel Cochrane


Kinder- en jeug­literatuur

Lokaal: Lesinglokaal
Voorsitter: Anthea van Jaarsveld

Fokus op skrywers

13:30

 

Amanda Botha met Johann de Lange, Petra Müller en Wilma Stockenström:
Die ongepubliseerde werk van Sheila Cussons

Franci Greyling:
Die baie lewens van Balkie: Tegnologie, kinder­literatuur, grense en hibri­diteit

Hennie van Coller & Bernard Odendaal:
Antjie Krog se rol as bemiddelaar oor die grense van Suid-Afri­kaanse literêre (sub-) sisteme heen

14:00

 

Betsie van der Westhuizen:
Dieselfde Sneeuwitjie en kie. – of nie? Klemverskuiwings in die Afrikaanse literêre sisteem en Gretel Wybenga en Annelie van der Vyver se 21ste-eeuse Sneeuwitjie en ander prinsesstories

Phil van Schalkwyk:
Sintese van die karoo: Ina Rousseau en die Suid-Afrikaanse (literêre) landskap

14:30

 

Johan Swanepoel:
Eietydse tendense in Afrikaanse jeug­literatuur

Elsa Meihuizen:
Die skeppende kunstenaar en selfkritiek – Opperman en die “Boek van die B's”


15:00 – 15:30

Vrugtesap


 

Lokaal: Jannasch
Voorsitter: Steward van Wyk

Teoretiese diskoers

Lokaal: Lesinglokaal
Voorsitter: Andries Visagie


Identiteite

Lokaal: Lesinglokaal
Voorsitter: Heidi de Villiers


Afrikaans in die buiteland

15:30

Willem Anker:
Hoe om te skryf met afge­kapte hande: Breyten Breyten­bach se Woord­­­werk en die taal­filosofie van Deleuze en Guattari

Marius Crous:
“Eienaardige appendant” - Gender en maskuliniteit in die poësie van Barend J Toerien

Pawel Zajas:
Die beeld van Suid-Afrika in die Poolse pers (2000-2006)

16:00

 

Henriette Roos: “Stellenbosch staan vir ’n idee”. Lokale onrus en globale malaise in resente Afrikaanse prosatekste

André Bester:
Die boer in beton: ’n Nuwe identiteit vir tradisionele metafore van manlikheid

Ewa Dynarowicz:
De receptie van de Waarheids- en Verzoen­ings­commissie in Polen

16:30

 

Adele Nel:
In stede van die plaas: Beelde van die stad in Anderkant die stad (Herman Wasserman)en  In stede van die liefde (Etienne van Heerden)

Suzanne Bezuidenhout:
Die migrante mol: Manlike identiteit en ruimte as kernelemente in Dan Roodt se Moltrein (2004)

Siegfried Huigen:
De verhouding tussen kennis en kolonialisme in wetenschappelijke be­schrijvingen over Zuid-Afrika in de achttiende eeuw


17:00 – 18:30

Ontspanning

18:30

Verwelkomingsfunksie (Sasol Kunsmuseum – Van Ryneveldstraat)

Dinsdag 12 September 2006

08:30 – 09:15

Jannasch-Saal, Konservatorium
Voorsitter: Siegfried Huigen

Prof Marlene van Niekerk:
Rivier: 'n Voordrag

09:15 – 09:30

Jannasch-Saal, Konservatorium
Voorsitter: Siegfried Huigen

Jerzy Koch: Werkwinkel. Tydskrif vir Nederlandse en Suid-Afrikaanse Studies
Neil Cochrane: Lingo (literêre vertaling)

09:30 – 10:00

Lokaal: Jannasch
Voorsitter: Adele Nel

Teoretiese diskoers
Thys Human:
Niggie deur Ingrid Winterbach as “(taal)argief” teen die vergetelheid

Lokaal: Lesinglokaal
Voorsitter: Joan Hambidge

Teoretiese diskoers
Helize van Vuuren:
Van “Die dans van die reën” tot
Dwaalstories (1927): Eugène
Marais en die San

10:00 – 10:30

Tee, koffie en verversings


 

Lokaal: Jannasch
Voorsitter: Heilna du Plooy

Literatuurgeskiedenisse

Lokaal: Lesinglokaal
Voorsitter: Hennie van Coller

NP van Wyk Louw

10:30

 

Eep Francken:
Geschiedenis van de Nederlandse literatuur

John Kannemeyer:
“Opdrag”: Inleiding of afskeid

11:00

 

Jerzy Koch:
Afrikaanse letterkunde reik uit oftewel selfgeobsedeerde selfreklame. Literatuurgeskiedenis vir die buiteland: stellings-opmerkings-voorstelle

Etienne Britz:
Natuur, plaas, kosmos en stad in Alleenspraak

11:30

 

Ena Jansen:
Van Besselaar en Conradie tot nou. ’n Oorsig van 70 jaar “Zuidafrikanistiek” aan die Universiteit van Amsterdam

Rensia Robinson:
Die teken wat “uitskreeu na ánders as hy is” – “water by die wyn”

12:00

 

SE Duff:
“Ons wil gen Miss, gen modepop, / Gen Anglo-Amerikaan” - The First Afrikaans Language Movement and the Huguenot Seminary, 1875-1881

Heinrich Ohlhoff:
Literatuur – konkordansies – Van Wyk Louw


12:30 – 13:30

Middagete (boonste foyer)


 

Lokaal: Jannasch
Voorsitter: Rudi  Venter

Paneel: uitgewers

Lokaal: Lesinglokaal
Voorsitter: Wium van Zyl

NP van Wyk Louw

13:30

 

Rudi Venter met Koos Human, Hettie Scholtz, Danie Botha en Hannes van Zyl:
Binne die fabriekskamer van die Afrikaanse letterkunde - Perspektiewe op die uitgee van
Afrikaanse fiksie

Dietloff van der Berg & Darryl David: Raka in die psige van die eietydse Afrikaner

14:00

 

Marthinus Beukes:
“His master’s voice” – Tom Gouws se navolging en afwyking in gesprek met Van Wyk Louw

14:30

 

Karin Cattell:
NP van Wyk Louw: Die nasionale en individuele identiteits­konstruksies van Dertig


15:00 – 15:30

Vrugtesap


 

Lokaal: Jannasch
Voorsitter: Helize van Vuuren

Uitgewers/Vertaling

Lokaal: Lesinglokaal
Voorsitter: Marthinus Beukes

NP van Wyk Louw

15:30

Riana Barnard:
Die uitdaging van volhoubare groei: ’n Kritiese ondersoek na uitgewerstrategieë

Wium van Zyl:
Van Wyk Louw, Germanicus en die Nuwe Suid-Afrika's

16:00

 

Heinrich Grebe:
Mooi loop met die woorde

Annette Jordaan:
NP van Wyk Louw as miteskepper binne Afrikaner­kultuurverband en die vriendskapsband, maar ook die verskil in standpunte, tussen hom en dr JC (Chris) Neethling

16:30

Fránci Vosloo:
Antjie Krog se vertaling die sterre sê ‘tsau’: Brug tussen vreemde en bekende

Dorothea van Zyl:
Humor-elemente in die werk van NP van Wyk Louw


17:00 – 18:00

ALV – Vergadering: Jannasch-Saal

19:00

Dinee (Gray's Restaurant, Delvera Wynplaas, R44)
Gaskunstenaar: Chris Chameleon

 Woensdag 13 September 2006

 

Lokaal: Jannasch
Voorsitter: Hennie van Coller

Paneel: edisiewetenskap

Lokaal: Lesinglokaal
Voorsitter: Bernard Odendaal

Vergelykende studie/Vertaling

8:30

 

Hennie van Coller met Yves T‘Sjoen, John Kannemeyer en Elsa Meihuizen

Marius Swart:
’n Opening van die gesprek rondom Agaat uit ’n vertaler se hoek

09:00

 

Jacomien van Niekerk:
Kultuurtekste oor verstedeliking: ’n Vergelyking van Afrikaner- en swart verstedeliking in literêre tekste

09:30

 

Elbie Adendorff:
“Planke toe met poësie!” ’n Vergelykende ondersoek na performance poetry in die Nederlandse en Afrikaanse poësiesisteme


10:00 – 10:30

Tee, koffie en verversings


 

Lokaal: Jannasch
Voorsitter: Chris van der Merwe

Fokus op skrywers

Lokaal: Lesinglokaal
Voorsitter: Henriette Roos

Fokus op skrywers

10:30

Petrovna Metelerkamp:
Ingrid Jonker

Andrea van Jaarsveld en Hennie van Coller:
Vergenoeg – George Weideman as dramaturg

11:00

 

Franci Janse van Vuuren:
Gewilde fiktiewe Marita: Slim-verskuilde, dog natuurlike outo­biograaf?

Alicia van der Spuy:
Elsa Joubert as postkoloniale skrywer: ’n Herwaardering

11:30

Neil Cochrane:
Stephan Bouwer (1948-1999): ’n Herwaardering met spesifieke verwysing na sy poësie-oeuvre

Lizette Grobler:
’n Wonderlike geweld – ’n Outoetnografiese verkenning van Elsa Joubert se jeugherinnering as markering van gemeenskaps­identiteite

12:00

Louise Viljoen:
Die moeder-dogter-verhouding in Antjie Krog se ’n Ander tongval

Madri Victor:
Poussin se landskap­skilderye as oriëntasiepunt vir die leser van Landskap met vroue en slang


12:30 – 13:30

Middagete (boonste foyer)

Kongreskoste (betaalbaar by registrasie):
Volle kongres: R400, Studentefooi: R200  
Dagfooi (verversings en middagete ingesluit): R100

Kontak Magdel Meyer by 021 808 2901 of woord@sun.ac.za vir 'n registrasievorm of verdere besonderhede.

LitNet: 15 Augustus 2006

to the top / boontoe

Send us your comments. Write to webvoet@litnet.co.za and join our interactive opinion page! The letters page can be found here

© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.