Argief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Bieg /
Confess
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Onderhoude /
Interviews
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Opiniestukke /
Essays
Rubrieke /
Columns
Kos & Wyn /
Food & Wine
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Feeste /
Festivals
Spesiale projekte /
Special projects
Slypskole /
Workshops
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Geestelike literatuur /
Religious literature
Visueel /
Visual
Reis /
Travel
Expatliteratuur /
Expat literature
Gayliteratuur /
Gay literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Hygliteratuur /
Erotic literature
Kompetisies /
Competitions
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
Adverteer op LitNet /
Advertise on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

En die fluitspelers moes musiek maak (in Asië)

Sandra Nortje

(Xenophon vertel)
Toe die slag verby was -
wat ’n verskriklike gesig was dit
om die ontmoetingsplek te aanskou:
die aarde bloedbevlek,
die dooies knus teen mekaar,
vriend en vyand saam,
en die groot-groot skilde aan flarde,
die spiese aan stukke,
dolke uit hul skede,
party op die grond,
party begrawe in die lyke,
party nog in die dooies se hande.

Vir die oomblik dan,
dit was al laat in die dag,
het hulle die lyke van hul gesneuweldes weggesleep
van dié van die vyand af,
binne die grense neergelê,
aandete geëet en gaan slaap,
maar vroegdag die volgende oggend
het Agesilaus[1] vir Gylis beveel
om die troepe slaggereed op te stel,
om die segeteken op te stel,
terwyl elke manskap ’n krans sou dra
ter ere van die god.
En die fluitspelers moes musiek maak.


[1]“And now that the battle had ceased, it was a sight to see where the encounter took place, the earth bedabbled with gore, the dead lying cheek by jowl, friend and foe together, and the great shields hacked and broken to pieces, and the spears snapped asunder, the daggers lying bare of sheaths, some on the ground, some buried in the bodies, some still clutched in the dead men’s hands. For the moment then, seeing that it was already late in the day, they dragged together the corpses of their slain apart from those of the enemy and laid them within the lines, and took their evening meal and slept; but early next morning Agesilaus ordered Gylis, the polemarch, to marshal the troops in battle order and to set up a trophy, while each man donned a wreath in honour of the god, and the pipers piped.”

Uit: The Project Gutenberg Etext of Agesilaus by Xenophon; vertaling deur H. G. Dakyns. Januarie 1998 [Etext #1169] www.ibiblio.org/gutenberg/etext98/agsls10.txt

boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.