Argief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Bieg /
Confess
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Onderhoude /
Interviews
Fiksie /
Fiction
Posie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Opiniestukke /
Essays
Rubrieke /
Columns
Kos & Wyn /
Food & Wine
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Feeste /
Festivals
Spesiale projekte /
Special projects
Slypskole /
Workshops
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Geestelike literatuur /
Religious literature
Visueel /
Visual
Reis /
Travel
Expatliteratuur /
Expat literature
Gayliteratuur /
Gay literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Hygliteratuur /
Erotic literature
Kompetisies /
Competitions
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
Adverteer op LitNet /
Advertise on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Ek salueer jou

TC Nel

Die oorlog is al lank verby
maar die nagmerries sal vir altyd bly!

Hoe sal ek as vrou verstaan,
wat het daar gebeur?
Wat weet ek van grensposte,
R1-gewere en patrollies loop.
Hoe deel ek in jou vrees
Van s-nou ek gaan dood.
Een oomblik was alles nog stil,
en die volgende oomblik
was dit hel!

In doodse angs en verwarring
skiet jy net om te verwoes!
Iewers in jou brein onthou jy nog
Ek het gekom om te veg!
In 'n vreemde land,
vir ns Staatspresident en Suid-Afrika.
En bloedjonk word jy blootgestel
aan haat, geweld en dood.

'n Kwarteeu daarna kyk ons 'n Vitnam-fliek,
en skielik tref dit my en s ek sag
"Dankie dat jy bly leef het,
om vir my 'n man,
en vir jou seun 'n pa te kon wees."
Soldaat ons salueer jou!
Al voel jy alles was vir niks.
Jy het vir ons gesin,
die Purple Heart verdien!




LitNet: 06 Februarie 2005

boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspiel nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.