PoësieNet - rondom poësie; nuwe gedigteArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Po?sie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
No matter how the replica watches online master series simple and classic, it is swiss replica sale very popular, more importantly, Master Series wrist watch, generally are relatively thin, this table is replica watches only one of the basic blue dial, equipped with cheap replica watches automatic movement 896/1, automatic gold has a hollow.
LW Hiemstra Trust



Capitol punishment

Anna-Marie Radloff

Pretoria is ’n kak plek
jammer vir die negatiwiteit
maar selfs die voëls is bang
en die paddas is lankal net opgedroogde slym
van chroniese laegraadse
gifstowwe
wat uit die vloere peul
deur die dak lek
selfs in ons water proe ek
die doodse deurgefilterde
moeilikheid
van te veel vir die min en te min vir te veel
elke fokken dag na dag
in my gesig
regdeur my hart
bevrottend in my siel vasgewortel
hierdie fungus wat nie laat los nie
van kwaadgeit oor nog steeds apartheid
vir altyd
fok voort my volk daar’s ’n koeël deur elke kerk
selfs Strijdomplein het sy gat gesien
die shopping malls val neer
op ons
oor ons
deur ons
crime capital terwyl ek nagte omlê en worrie
of iemand my vanaand gaan
kom keelaf sny en/of verkrag
daar doer in die lokasie
(oeps ons noem dit nie meer so nie?)
van Mamelodi
vrek hulle elektrisiteitsloos
(nog steeds?)
(darem nou sonder ’n pas)
van geweld , VIGS en suicide
hier in die Metropool van Tshwane
plek van die magtige Apiesrivier
oh yeah baby

God seën die hoofstad van Afrika

April 2002

terug    /     boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.