Argief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Die Kortlyste:

WA Hofmeyr-prys:

Tot verhaal kom deur Abraham H de Vries (Human & Rousseau)
Die buiteveld deur John Miles (Human & Rousseau)
Begeerte deur Eben Venter (Tafelberg)

Recht Malan-prys:

In Southern Skies by John Illsley (Jonathan Ball Publishers)
The Afrikaners by Hermann Giliomee (Tafelberg)
Leefstyl-Bybel vir Vroue, geredigeer deur Christina Landman (Lux Verbi.BM)
The Wind makes Dust by Ben Maclennan (Tafelberg)

Herman Charles Bosman-prys :

Links by Nuruddin Farah (Kwela)
Our Generation by Zubeida Jaffer (Kwela)
Confessions of a Gambler by Rayda Jacobs (Kwela)

MER-pryse:

Kinderboeke

Ek is Simon deur Martie Preller (Tafelberg)
Markus stermuis deur Marianna Brandt (Human & Rousseau)
Die geel komplot deur George Weideman (Tafelberg)

Jeugboeke

Koning Henry deur Carina Diedericks-Hugo (Tafelberg)
Ragtime en rocks deur Willem van der Walt (Tafelberg)
Spookhuis by die see deur Louise Prinsloo (Human & Rousseau)

Jan Rabie/Rapport-prys

Aan die ander kant van die stad deur Herman Wasserman (Human & Rousseau)
Joh’burg, die blues en ’n swart Ford Thunderbird deur Vincent Pienaar (Kwela)
Kontrei deur Kleinboer (Praag)
Trips deur Manie de Waal (Human & Rousseau)

Click here to read the English press release.
Klik hier vir die Afrikaans mediavrystelling.




LitNet: 01 Junie 2004

Wil jy reageer op hierdie artikel? Stuur kommentaar na webvoet@litnet.co.za om die gesprek verder te voer op SêNet, ons interaktiewe meningsruimte.

boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.