GayArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Po?sie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
Adverteer op LitNet /
Advertise on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
No matter how the replica watches online master series simple and classic, it is swiss replica sale very popular, more importantly, Master Series wrist watch, generally are relatively thin, this table is replica watches only one of the basic blue dial, equipped with cheap replica watches automatic movement 896/1, automatic gold has a hollow.

The poetry ’tis the pity

Joan Hambidge

Die gedig ontstaan uit jammerte, verdriet.
Om jammer te sê
met ’n boodskap in ’n bottel
dat ek jou nie meer liefhet nie,
of, nie meer jags is vir jou nie.
Dat die gedig nie meer jag
maak op jou nie. Dat die kraan toegedraai
is. Die skoonheidstroos van die gedig is weg.
Dit was ’n droom — ’n premonisie —
dat jy die kraan sou toedraai.
Aan ’n lang tafel voed jy almal.
Maar sien vir my, ou Dowe Petrus, oor,
wat met hanekraai (of was ek Judas?)
vertrek. Dis verby, oor. Uit.
Soos ’n sonnet wat na 14 reëls
tot rus kom, my Dark Lady.
’n Kwatryn wat kwaadpraat.
Kleingeld maak. Die koeël
is deur die kerk waarop die haan
wat sonder balle kraai, staan.
Oos wes, tuis les
jy my dors. Met ’n ysere wil.
Ek het jou ge-Iskariot. Nee.
Die gedig het. Of, nee. Die droom
is verby. Alle paaie lei na drome.
Gaan weg, terug na hom.



10 Februarie 2004

boontoe / to the top


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.