GayArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Po?sie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
Adverteer op LitNet /
Advertise on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
No matter how the replica watches online master series simple and classic, it is swiss replica sale very popular, more importantly, Master Series wrist watch, generally are relatively thin, this table is replica watches only one of the basic blue dial, equipped with cheap replica watches automatic movement 896/1, automatic gold has a hollow.

Donker nag

Catherine Eybers

Nog ‘n aand van huis toe kom
na ‘n leegte
Koud, alleen, honger, geen groet
‘n Donkerte, al is daar lig.

My bed ‘n vlakte vol niks
Vars lakens en baie kussings
maar dit maak nie die leeg vol nie
Die vlakte bly groot en oop

Ys is hierdie vlakte
Sonder enige son, enige hitte
‘n Barre landskap van net koue
deur die aand tot die nog kouer oggendure

‘n Hawe is die vlakte nie
Net ‘n beklemmende tronk
waar niemand jou besoek
en die koue diep in jou bene gaan sit

Nou staar jy uit die vlakte
die donkerte in van niks
en dit raak groter as die donkerte buite
Dit verswelg die donkerte buite

‘n Kloustrofobiese oop vlakte
wat jou meer beklem as enige grot
met mure wat aanhoudend nader beweeg
tot daar geen draai meer is

Vas, ‘n gevangene in jou eie tronk
‘n Oop tronk van deurmekaar emosies
Alleen, hartseer, kwaad, verontreg
maar bowenal so alleen



LitNet: 20 Desember 2005

  • Klik hier vir meer gedigte deur Catherine Eybers.

    NOTA: Ek ontvang graag reaksie op hierdie teks. Stuur dit na dbbotha@mweb.co.za.
    DANIE BOTHA

    boontoe / to the top


  • © Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.