GayArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Po?sie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
Adverteer op LitNet /
Advertise on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
No matter how the replica watches online master series simple and classic, it is swiss replica sale very popular, more importantly, Master Series wrist watch, generally are relatively thin, this table is replica watches only one of the basic blue dial, equipped with cheap replica watches automatic movement 896/1, automatic gold has a hollow.

Parkie 1

Marius Crous

ons neem die kinders
die enigstegeborenes
gebore uit die eks-mevrou
na die parkie
hulle eis sy aandag op
wil nes ek klouter
oor my beminde
wil nes ek
alles aan hom uitwys
alles van hom hê
wil op sy skoot sit (nes ek)
koggel my met hulle soentjies
— het mamma hul dalk voorgepraat? —
dwaal af van die intieme groepie
om die koeldrankglase en uitgeskopte skoene
van die swaai met sy sterk tou
waaraan mens maklik sal kan hang
kiek ek die groepie: pappa, sussie, boetie
word die foto bederf
as boetie my in die niere skop
my beminde deur ’n waas van trane
’n soentjie plaas op sussie se seer toontjie



Parkie 2

Marius Crous

’n toneel uit bret easton ellis
kom by my op
verdring my gewete wat predikabel
onthou gays is kindervriendelik
ek lok vir boetie eenkant
sny dan akkuraat sy strot af
met die koekmes
bied aan — pappa wil rus —
om sussie op die swaai te stoot
wiegeliedjie vir haar
soos sy swaai soos sy swaai soos sy
swaai
goodbye cruel world I’m leaving you today
goodbye goodbye



NOTA: Ek ontvang graag reaksie op hierdie teks: letterkundige kommentaar, of ’n e-pos oor die tema. Stuur dit na dbbotha@mweb.co.za.
DANIE BOTHA



LitNet: 25 Mei 2004

boontoe / to the top


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.