Alles boeke!Argief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Onderhoude /
Interviews
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Opiniestukke /
Essays
Rubrieke /
Columns
Kos & Wyn /
Food & Wine
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Spesiale projekte /
Special projects
Slypskole /
Workshops
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Geestelike literatuur /
Religious literature
Visueel /
Visual
Reis /
Travel
Expatliteratuur /
Expat literature
Gayliteratuur /
Gay literature
Xhosa
Zulu
Nederlands /
Dutch
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
Adverteer op LitNet /
Advertise on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Daar’s dalk groot geld in jou droomroman

Sanlam

Draal daar ‘n GROOT storie in jou agterkop?

Dan’s dit nou ‘n geleë tyd om dit neer te pen, want Sanlam en Insig se Groot Romanwedstryd wat in samewerking met Tafelberg-Uitgewers aangebied word, is sonder weerga! Jy het tyd tot einde Oktober 2006 om jou droom te vergestalt.

Die wedstryd het pryse van nie minder nie as R50 000 op die spel – R30 000 vir die algehele wenner, R10 000 vir die naaswenner en nog R10 000 vir die beste debutant. Daarby onderneem Tafelberg om die wenmanuskrip te publiseer en het ook eerste opsie vir publikasie van die naaswenner en die debuutwenner se romans.

Die wedstryd is dus nie net vir gevestigde skrywers nie - alle inskrywings kom vir die algehele eerste prys in aanmerking. Die samewerking van die borge kom juis van die gedeelde oortuiging dat veral nuwe Afrikaanse skrywers aangemoedig moet word om 'n roman te skryf - wat dissipline, navorsing en intensiewe afronding verg - én die nodige erkenning daarvoor moet ontvang.

Die beoordelaars is André P Brink, Jakes Gerwel en Louise Viljoen.

Manuskripte moet gepos word na:

Vir aandag: John Pienaar
SANLAM/INSIG se Groot Romanwedstryd
Posbus 440
Groenpunt
8051

Eilande van Dan Sleigh was die eerste romanwedstrydwenner. In 2003 het Kasha Potgieter se Aan die oorkant die debuutprys gewen en was dit ook die algehele wenner.

Daar is nadere besonderhede by http://www.insig.co.za/kompetisies/Romanwedstryd.html of op Sanlam se webwerf www.sanlam.co.za onder “Kompetisies”.

Navrae: Erns Grundling by (021) 417 1121 of egrundling@insig.com.




LitNet: 05 Julie 2006

to the top / boontoe

Send us your comments. Write to webvoet@litnet.co.za and join our interactive opinion page! The letters page can be found here.

© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.