![]() |
![]() |
![]() ![]() |
![]() |
|
![]() |
![]() Taalregte en vroueregte: is daar ’n verband?Olga SemaHow can one express the power that language has? In the same breath, how can one express the power of the will to speak out that lies embedded within the soul of the woman? Hoe ... behalwe deur die taal self? Die taal is ’n magtige instrument wat deur ’n mens gebruik word om jou gevoelens te ontbloot; die taal kan so ver gaan om die vuur aan te hits en/of uit te blus. Hieroor later meer ... Language makes our hearts young ‘neath wrinkled rind / through language is our life more amusing than we thought. (Uit: “Ballad of Middle Age”) Ka Sesotho sa gaetsho re tle re ope kgomo lenaka ge rere: “Mosadi o tshwara thipa ka mo bogaleng.” Ka na wa e kakatlela ge go le boima, a lebale gore e lotsitswe, e bogale bole ba maloba. “Ga o itse wena!” Ka na bagaetsho ge ke riana ka bo ke kopa gore are emeng ka maoto re lwaneleng maleme a a rona a otlhe le setso sa one. Ntlhe nkare a a ikela? Wie dra die lewe vir nege maande lank met groot sorg en liefde? Who does not just plant hope but goes on to nurture what is planted so as to grow a healthy life? Van wie ontvang die pasgebore baba sy eerste liefdevolle troostingswoorde?
On Women’s Day brave women stood up against unfairness exercised towards women. What a brave movement! They stood like greyhounds, chanting in different languages towards the Union Building to unfold the bitterness against the unfair ruling by the then Government. Al hierdie aksies deur dapper vrouens was bemagtig deur tale. Deur ’n taal het hulle hulle gevoelens ontbloot. Die Forum vir Veeltaligheid en Multikulturaliteit wil almal uitnooi om op te staan en die Suid-Afrikaanse tale — almal van hulle — te beskerm, te bevorder, te ontwikkel, te verryk en te benut, sodat daar voldoende versoening, verdraagsaamheid en gesonde samelewing binne hierdie land se bevolking kan geskied. Die Forum is landswyd gestig. Vir verdere inligting hieroor, kontak Olga Sema by: Tel-/Faksnr: (011) 787 1185 E-pos: olgasema@hot.co.za Privaatsak X12 of Posbus 39701 |
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf. |