Taaldebat - Language debateArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Nuus /
News
Fiksie /
Fiction
Po?sie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Opiniestukke /
Essays
Boeke /
Books
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Slypskole /
Workshops
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Gayliteratuur /
Gay literature
Xhosa
Zulu
Nederlands /
Dutch
Rubrieke /
Columns
Geestelike literatuur /
Religious literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
Senior watch slim, Jaeger Le Coulter Masters Series must not replica watches miss. Jaeger Le Coulter's master series is swiss replica watches an entry - level series in the brand, but it replica watches sale also has a complex style to replica watches online the sky.

Nuwe Taalvereniging vir Pretoria

Axel von Blottnitz

Lingo Links hou sy stigtingsvergadering vir die Pretoria-omgewing op Donderdag 26 Augustus, na werk. Lingo Links, www.lingolinks.co.za, bestaan al baie jare in die Johannesburg-area, waar sy oefengroepe baie suksesvol opereer. Lingo Links bied geleentheid om enige taal wat jy ooit mag geleer het, en wat jy sien taan en in onbruik verval, sosiaal te beoefen met moedertaalsprekers van daardie taal. Lingo Links bied glad nie taalkursusse aan nie. Deur Lingo Links kan jy groepe bywoon wat byvoorbeeld Frans>enige kombinasie van tale oefen. Alle deelnemers sal moedertaalsprekers wees en gelyktydig die teenoorgestelde taal in die besondere groep wil beoefen.

Die vergadering begin om 17h30 en word gehou te Ridgestraat 385, Muckleneuckheuwel, tuiste van Alison Conradie, tel (012) 344 2862, sel 082 413 5714.

Hoe om daar te kom
Neem vanaf die Fonteine-sirkel die Brooklyn-uitgang (George Storrar-rylaan), ry 1 km tot by eerste robot (Leydsstraat). Links by die robot, +- 1 km oor die bult verby die Telkomtoring; draai onmiddellik ná die toring regs in Bourke, 50 m met die pad af, dan regs in Ridgestraat. Die huis is duidelik 385 gemerk. Aangesien dit 'n nou straatjie is, is parkeerplek beperk; ons stel voor jy parkeer op die sypaadjie, met met twee wiele op die pad. Daar is 'n 24-uur-wag in die straat, dus sal motors heeltemal veilig wees.



LitNet: 20 Augustus 2004

Wil jy reageer op hierdie persverklaring? Stuur kommentaar na webvoet@litnet.co.za om die gesprek verder te voer op SêNet, ons interaktiewe meningsruimte.

boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.