So, winter wear table, often will choose some replica watches sale slim a little table, so thin is slim? We don't need to pursue the thinnest. The thickness of the fake rolex uk wrist watch can only be as long as no more than 10 millimeters. Maybe someone will say 7 millimeters. But the rolex uk thickness of the watch is less than 7 mm, the price is not so well accepted, and it is often not very practical, except for replica watches uk quartz watches.
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Nuus /
News
Fiksie /
Fiction
Po?sie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Opiniestukke /
Essays
Boeke /
Books
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Slypskole /
Workshops
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Gayliteratuur /
Gay literature
Xhosa
Zulu
Nederlands /
Dutch
Rubrieke /
Columns
Geestelike literatuur /
Religious literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Wyn vir Katryn

Carel J Potskerf

stiknagte met blink sterre geverf
vergryp aan Dali-drome en muskadel
verewig verlore in liefde en owerspel
oorhandig ek my lyf aan jou bederf

onder die maanlig vanaand my lief
word jou melkwit borste klam in my hand
word jou weskus-liggaam deel van my hart
word jou lyf heel laas die dief

in hierdie nag van sonde-liefde, samesyn
skink ek vir jou nog ’n wyn my lief Katryn

my laaste sinnespel smelt soos heuning in jou mond
twee asems spook hygend teen mekaar
bloed pols ritmies deur ons are
voel jou vel sidder, sweet, seewater in ’n wond

dansend dein stormwater-branders
bars ek met woed winde jou binne
vir ’n oomblik vasgevang in ontembare warrelwinde
dan, skielik stil, een word weer twee, alles lyk weer anders

in hierdie nag van verlore inhibisie
bly jy steeds my favourite wyn, Katryn



LitNet: 9 April 2004

boontoe / to the top
terug na indeks / back to index


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.