So, winter wear table, often will choose some replica watches sale slim a little table, so thin is slim? We don't need to pursue the thinnest. The thickness of the fake rolex uk wrist watch can only be as long as no more than 10 millimeters. Maybe someone will say 7 millimeters. But the rolex uk thickness of the watch is less than 7 mm, the price is not so well accepted, and it is often not very practical, except for replica watches uk quartz watches.
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Nuus /
News
Fiksie /
Fiction
Po?sie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Opiniestukke /
Essays
Boeke /
Books
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Slypskole /
Workshops
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Gayliteratuur /
Gay literature
Xhosa
Zulu
Nederlands /
Dutch
Rubrieke /
Columns
Geestelike literatuur /
Religious literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Ode aan die wingerdstok

AL de Vos

O druiwetros, jou edelvrug — deur Jesus uitverkore!
Al sy lewenshoogtepunte was ook jou beskore

By die eerste wonderteken in Kana was jy daar
toe Hy sy heerlikheid aan bruilofsgaste openbaar
toe dit tot hul ontstelt’nis opraak, wyn te maak van water
selfs beter as die beste wyn wat hul moes hou vir later
Dit het sy dissipels tot geloof laat kom
en toe Hy hul wou één laat word met Hom
het Jesus weer jou waarde raakgesien
dat jy as voorbeeld vir ander mag dien
Hy is die wingerdstok en sy dissipels die lote
Wie nie in Hom bly gaan definitief verdroë;
sal geen vrug dra of iets kan doen
as hulle nie met God versoen

En tydens die Pasga met die eerste nagmaal
is dit jy wat die lys van eregaste haal
Ja, ’n hemelse lig het jou beskyn
toe Jesus sy verbond beseël met wyn
Brood is sy liggaam en wyn is sy bloed
Daardeur maak Hy alle sondes weer goed

Helaas, toe soldate in sy lydensuur
van wyn en van mirre ’n tinktuur
vir Jesus wou gee om sy pyn te stil
Het Hy dit ontsê, om die Skrif te vervul
En toe sy kragte van dors begin kwyn
bespons hul sy lippe met bietjie asyn

Ja, wingerdvrug, ook jy’t ter helle neergedaal
toe God sy eniggeborene Seun kom haal
Dis dan geen wonder dat gewydheid jou omring
wanneer Jesus deur jou jubel: “Dit is volbring!”



LitNet: 9 April 2004

boontoe / to the top
terug na indeks / back to index


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.