Pop-Up Toast fotogaleryArgief
Tuis /
Home
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Toast Coetzer
Al hierdie foto’s is geneem die Donderdagoggend van die Parlementsopening in Kaapstad. Ek’t heeltemaal vergeet daarvan en toe ek soos gewoonlik begin werk toe ry, het ek skielik in verkeer vasgeval. Paaie elders in die stad was afgesper sodat die VIP’s nie by robotte hoef te stop nie, ens. Wat gewoonlik ’n 10-minute-rit werk toe is, het toe omtrent 45 minute geword. Die foto’s — behalwe die een in Roelandstraat, wat die dag daarna geneem is — is by my motorvenster uit geneem in Observatory, Soutrivier en Woodstock. Ek ry ’n VW Beetle soos die een in die foto — net groen, nie swart nie.
Toast Coetzer

Klik op foto vir vergroting en volledige onderskrif.


Hierdie hond staan altyd bo op die dakmuurtjie van 61 Rochester Road in Observatory en blaf vir alles wat verbykom
bmwstreet
Verkeersknoop, Lower Main Road, Obs
Double o cafe
Hoekkafee, Lower Main Road, Obs
Barbershop
Buite die haarkapper, Lower Main Road, Obs
fruitmirror
Palmo Meat & Vegetables, Lower Main Road, Obs
To murder
To Murder Someone Doesn’t Mean You’ve Solved The Problem, h/v London Road en Albert Road, Soutrivier
fruit sellers
Groenteverkopers in Albert Road, Soutrivier
Locomotive
Die Locomotive Hotel, op Soutrivier sirkel, Albert Road
Car mechanic
Man fix motor, Albert Road, Woodstock
Beetle
Buite die Volkswagen werkswinkel, Newmarketstraat, Woodstock
Taxi, please, dad
Pa en dogter klim in taxi, Newmarketstaat, Woodstock
Leidraad (2)
Straatkinders staan in die oggendson op die hoek van Brandweer- en Roelandstraat, Kaapstad

© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.