Pop-Up Toast fotogaleryArgief
Tuis /
Home
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
PoŽsie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Toast Coetzer
LitNet het die afgelope naweek die 46664-konsert gaan bywoon op Fancourt, George. Na ure se geswoeg om die administratiewe “red tape” (veral die manne met rooi T-hemde s’n) te glyjakkals - ten spyte van akkreditasie wat vooraf gereël is – kon ons deel in die derduisende konsertgangers se pret en plesier.

Toast Coetzer was oudergewoonte daar met sy kamera en kon van al die kunstenaars sowel as ‘n geesdriftige konsertganger foto’s neem. Behalwe Cofield Mundi, wat heel eerste die middag gesing het terwyl ons met Operasie Red Tape besig was. Sorry, Cofield ...

Toast Coetzer


Klik op foto vir vergroting en volledige onderskrif.


Mel Botes het sy laaste song ...

Mafikizolo

Kabelo

Prime ...

Karen Zoid het ...

Mandoza ...

...

Sjoe ...

BLK Sonshine

Will Smith ...

Gertrude Maqanda ...

... Coolste man in die geskiedenis van alles

Johnny Clegg

... gooi 'n dans

India.Arie

Annie Lennox

Art Matthews

Paul Rodgers ...

... haarkrul-tips ...

... die grande finale ...

boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieŽl nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ín onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.