Argief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
PoŽsie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
In Memoriam
Adverteer op LitNet / Advertise on LitNet
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Siklus

Lucas Malan

Die druifstok het vog in die grond gevind.
Die son het die vrug met lig verbind
en die sap het 'n ruk lank skuins gaan lÍ.
Nou word die gul seisoen uit 'n glas gedrink.


Lucas Malan
is op Nylstroom (Limpopo) gebore en gaan skool op Pietersburg (Polokwane). Daarna studeer hy aan die Universteit van Pretoria, die voormalige RAU, die Universiteit van die Witwatersrand, weer aan RAU en in 1989 behaal hy die graad D.Litt. aan die Universiteit van Pretoria. Hy debuteer in 1981 met die bundel 'n Bark vir die ontheemdes. Daarop volg Tydspoor (1985), Edenboom (1987), Kaartehuis (1990), Hongergrond (1994) en Afstande (2002). Hy was sy lewe lank in die onderwys. In 1997 het hy uitgetree en hom met sy hondjies Emma en Stella op Darling in die Wes-Kaap gaan vestig.
 




LitNet: 17 Januarie 2006

boontoe / to the top
terug na indeks / back to index


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieŽl nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ín onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.