Argief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
PoŽsie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
In Memoriam
Adverteer op LitNet / Advertise on LitNet
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Laatherfs

Daniel Hugo

terwyl die akkerblare koper kwyn
word die geparste korrels langsaam wyn:
voor kaggels drink ons die beleë vog
en proe opnuut die eik wat amber skyn



Daniel Hugo
is 'n spesialis-omroeper by RSG. Hy is op 26 Februarie 1955 op Stellenbosch gebore. Hy ontvang sy skoolopleiding in Windhoek en behaal die graad BA Honneurs (Afrikaans en Nederlands) aan die Universiteit van Stellenbosch. Op Stellenbosch was hy 'n lid van DJ Opperman se "Letterkundige Laboratorium". Van 1980 tot 1988 is hy lektor in die Afrikaanse en Nederlandse letterkunde by die Universiteit van die Oranje-Vrystaat. In 1983 studeer hy aan die Katholieke Universiteit Leuven in BelgiŽ. In 1989 word 'n DLitt aan hom toegeken vir 'n proefskrif oor die vernufpoŽsie in Afrikaans. Vanaf Oktober 1988 is hy verbonde aan die SAUK in Kaapstad. Daniel Hugo is die skrywer van 'n hele aantal digbundels - die jongste is Die twaalfde letter (2002). Hy het doen ook vertaalwerk uit Nederlands - Liefde, miskien van Herman de Coninck en Die aanslag van Harry Mulisch is voorbeelde van sy vertaalde werk. Hy is al deur die ATKV, SAUK en Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns bekroon vir sy radiowerk. Hy is getroud met Carina Diedericks-Hugo, 'n skrywer van jeugboeke.
 



LitNet: 04 Oktober 2005

Kommentaar? Skryf vir ons 'n brief vir plasing op SÍNet.

boontoe / to the top
terug na indeks / back to index


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieŽl nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ín onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.