So, winter wear table, often will choose some replica watches sale slim a little table, so thin is slim? We don't need to pursue the thinnest. The thickness of the fake rolex uk wrist watch can only be as long as no more than 10 millimeters. Maybe someone will say 7 millimeters. But the rolex uk thickness of the watch is less than 7 mm, the price is not so well accepted, and it is often not very practical, except for replica watches uk quartz watches.
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Nuus /
News
Fiksie /
Fiction
Po?sie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Opiniestukke /
Essays
Boeke /
Books
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Slypskole /
Workshops
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Gayliteratuur /
Gay literature
Xhosa
Zulu
Nederlands /
Dutch
Rubrieke /
Columns
Geestelike literatuur /
Religious literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

In Vino Spiritus

Tobie Openshaw

In elke wyn woon daar ’n gees
En of hy goed of sleg sal wees
Word reeds van heel vroeg af bepaal
Maar dáárin lê die ou verhaal

Verwronge staan die moederstok
In wyngaarde blok aan blok
Teen berghang of in diep vallei
Bewerk, bemes, gesnoei, geswael
Totdat die trosse wasdom haal

Daar word geoes, gekuip, gepars
Want elke korrel moet eers bars
Voordat dit mos kan word
Gesuiwer word dit ingebed
In diep spelonk van eikehout
Dis waar die oerou alchemie
Van hierdie oesjaar iets sal maak
Boeket of neus, jou keur, jou smaak
Wat kennersiele diep sal raak

Totdat die keldermeester eendag sê
Hy’s reg, ons kan maar tap!
En dan ontspring jy juigend uit
Die vat of fynproewer se fluit
Met kloekklank deur die bottelnek
Of uit kristalkaraf se wye bek

Die sonlig slaan ’n dieprooi vlam
Vanuit die kelk se voet, se stam
Weerkaats dié weerlig, vol en rond
Die laaste toets, die neus, die mond
Jou gees kom eindelik tot rus
In vino waarlik spiritus



LitNet: 21 Junie 2004

boontoe / to the top
terug na indeks / back to index


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.