So, winter wear table, often will choose some replica watches sale slim a little table, so thin is slim? We don't need to pursue the thinnest. The thickness of the fake rolex uk wrist watch can only be as long as no more than 10 millimeters. Maybe someone will say 7 millimeters. But the rolex uk thickness of the watch is less than 7 mm, the price is not so well accepted, and it is often not very practical, except for replica watches uk quartz watches.
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Nuus /
News
Fiksie /
Fiction
Po?sie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Opiniestukke /
Essays
Boeke /
Books
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Slypskole /
Workshops
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Gayliteratuur /
Gay literature
Xhosa
Zulu
Nederlands /
Dutch
Rubrieke /
Columns
Geestelike literatuur /
Religious literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Minnesanger van die Bo-Kaap

Liezel van der Merwe

Mona Lisjha ... Mona Lisjha ...
Komma hiesjha
D'jysjh' my baby
pefec' lady
lê by my ...

Mona Lisjha ... be my girl ...
I wanna pliesjh-ya ...
with your very spesjil ... Mona Lisjha sjhmile.

Heeyj! ... Heyj!
Kyk hoe sjtaan ek sjhtil! perfec' balansjh
trapeesjh aartisjht
sjope-on-a-rope!
Kyk hiesjhô
Tjoep-sjhtil!
Ek isj sjtone-cold-sjhober!
Gie aa my jasj ... lat ek loep voor ek wee gaan sjhit
om te bly of te glyj!
To pee or not to pee
waar ek water teen-ie muur
zat isj zje kwesjtion!

Too many kwesjtions my broe
too many kwesjtions!

vra isj vry ... ma vry isjhie vra nie
... is vat wat djy kry ...
en gryp kry 'n hand vol.

Isj-ie fair-ie my pel, isj-ie fairie
hy sjhpoegh:
life isj-a sjigaret
trek hom in
sjolang djy hom het!
hy'sj he halwe djêk!
om'ie laasjhte druppel yt te lek!

Hy'sjh-ie bloutrein pel
wat met jou moertoe weghol
... tot diep innie jel ...

hy sjal djou pap trap -
oe dzjirre die horriesjh wil my kry!

om te sjtaan ...of nie te sjtaan nie ...
zat isj zje kwesjtion
lat ek loep voor ek weer ga sjhit!

Mona Lisjha ... Mona Lisjha ...
komma hiesjha!!!

Mona ... aaaaagh ... djy merrie papbek -
djou ma se ... sjhiraash sje sjhardoennaai!



LitNet: 29 Junie 2004

boontoe / to the top
terug na indeks / back to index


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.