So, winter wear table, often will choose some replica watches sale slim a little table, so thin is slim? We don't need to pursue the thinnest. The thickness of the fake rolex uk wrist watch can only be as long as no more than 10 millimeters. Maybe someone will say 7 millimeters. But the rolex uk thickness of the watch is less than 7 mm, the price is not so well accepted, and it is often not very practical, except for replica watches uk quartz watches.
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Nuus /
News
Fiksie /
Fiction
Po?sie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Opiniestukke /
Essays
Boeke /
Books
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Slypskole /
Workshops
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Gayliteratuur /
Gay literature
Xhosa
Zulu
Nederlands /
Dutch
Rubrieke /
Columns
Geestelike literatuur /
Religious literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

rooiwynnag

Gerhard Uys

diep drink ek aan ongevormde woorde
dieper wil ek drink

soos rooiwyn ’n angstige glas vul
wil ek uitspoeg wat nog ongesê is
elke woord te proe
asem te haal
oopmond te teug

opmerkings
oor smaak, geur, onbenullighede
elke goedkoop bottel tassenberg
elke chardonnay
rooiwynwoorde wat dronk laat
laat klets
gesig tot gesig glimlag
dronk kyk ons mekaar

om woorde van diep binne te sê
woorde wat agter dronk skuil
as die kamer draai word glase gelig
elke leë bottel getuig
van wysheid of grap

rooiwynglas in vrouehand
met slanke vingers wat
hare agter sagte oor terugstoot

dronk lippe wat nader
om waarheid te asem
woorde wat nes duurste wyn vloei
nagmaal
om bitter te proe die bloed
wat sondes vrykoop

rooiwynwoorde vloei
tot
een
twee
drie
penne leeg sonder ink
moeg
langs lynpapier lê
woorde wat oorneem
twee lywe wat
klere neergooi
want rooiwyn passie mag net naak

’n sluk na asem
seer vingers wonder
waarvandaan woorde kom

mag nagmaalrooiwyn
weer my mond vul
dat ek in stilte
kan dink
kan staar na wit vingers
teen glas
of kristal
wat bitter rooiwyn terughou
soos genadebloed



LitNet: 9 April 2004

boontoe / to the top
terug na indeks / back to index


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.