So, winter wear table, often will choose some replica watches sale slim a little table, so thin is slim? We don't need to pursue the thinnest. The thickness of the fake rolex uk wrist watch can only be as long as no more than 10 millimeters. Maybe someone will say 7 millimeters. But the rolex uk thickness of the watch is less than 7 mm, the price is not so well accepted, and it is often not very practical, except for replica watches uk quartz watches.
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Nuus /
News
Fiksie /
Fiction
Po?sie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Opiniestukke /
Essays
Boeke /
Books
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Slypskole /
Workshops
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Gayliteratuur /
Gay literature
Xhosa
Zulu
Nederlands /
Dutch
Rubrieke /
Columns
Geestelike literatuur /
Religious literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Wingerdstok

CJ Botma

In jonkheid is die reguit loot
onbewus van wat daar voorlê en wat wag
wanneer dit opgroei en uit die aard’ se skoot
moet voortbring dit wat word ’n prysing of ’n klag
van die wie selfbeheersd die vrugvog wil geniet
of die ander wie verroes-bedwelmd die leë kruik bespied.

Die kromhout het sy deel gedoen
gedurende die glorie van sy dragtyd
toe die wynkraan voluit oopgedraai na elk seisoen
die edelvog, wat eers moet rus tot na die wagtyd,
die kruike vul om selfs die na-dors stil te maak
wanneer gedrink word vir meer as net die smaak.

Die uitgediende wingerdstok en uitgedroogde snoeisel lote
word nou versnipperd uitgekap en uit hul grondgebied geruk
en word nouliks sonder enig waarde deur die mens verstoot — ja, dieselfde mens wie hom
liefderyk geplant het as ’n loot.
Die waarheid hieruit volg: al is jy mens of net ’n wingerdstok
Die einde is dieselfde — wees dus tevrede met jou lot!



LitNet: 14 Mei 2004

boontoe / to the top
terug na indeks / back to index


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.