Argief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Nuus /
News
Fiksie /
Fiction
PoŽsie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Opiniestukke /
Essays
Boeke /
Books
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Slypskole /
Workshops
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Gayliteratuur /
Gay literature
Xhosa
Zulu
Nederlands /
Dutch
Rubrieke /
Columns
Geestelike literatuur /
Religious literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Nuut!

  • Die T-beleid is die beste van al die moontlikhede (21/11)
  • Language is an important tool to forge an identity and to create a culture (21/11)
  • Pride and Prejudice, Sense and Sensitivity (21/11)
  • Afrikaans is 'n hartseer taal (21/11)


    Matie-taalseminaar

    Die debat rondom taal en die Universiteit van Stellenbosch maak groot opslae. Dikwels word egter gevra: Waar is die stem van die studente? LitNet bied hiermee 'n miniseminaar aan wat 'n indruk gee van die menings van sommige Maties. In die woorde van Henry Cloete, een van die mede-opstellers van die petisie: "Ons stem is gelug - niemand kan meer sÍ dat ons nie sterk voel oor hierdie saak nie."

    Besoek gerus die US tuisblad vir meer inligting.

    Konvenor: Imke van Heerden

    Petisie aan die Raad van die US
    Doel van petisie: Om studente- en personeelsteun te toon met betrekking tot
    ē die bevordering van Afrikaans as basiese onderrig- en institusionele taal aan die US binne Ďn meertalige konteks;
    ē die bemagtiging van sowel Afrikaans- as nie-Afrikaanssprekendes in Afrikaans vir akademiese, sosiale en beroepsdoeleindes.
    Klik hier vir die petisie
    SR se bydrae
    "Die SR sien ons rol as diť van leiding in hierdie situasie. Diegene wat voel dat ons ín openbare stelling moet maak oor watter taalspesifikasie (taalopsie) ons kies, verstaan duidelik nie die kompleksiteit van die debat nie. Om bloot ín opsie te kies, is nie ons doel nie."
    Klik hier vir die bydrae
    Lida-Mariť Louw
    Die hartseer feit van alles is dat ek myself nog altyd as bogemiddeld besorg oor my moedertaal geklassifiseer het. Ek veralgemeen nie as ek sÍ dat die deursnee wit en bruin Afrikaanssprekende Matie vere voel vir wat met Afrikaans gebeur nie.
    Klik hier vir haar bydrae
    Mia Cloete
    Vir die meeste van ons huidige Maties, wat die afgelope 2-4 weke in 'n akademiese stryd tot die dood vasgewikkel is, is dit van bitter min belang hoegenaamd. Die taalkwessie is in elk geval lankal nie meer 'n studentekwessie nie.
    Klik hier vir haar bydrae
    Helena Odendaal
    Die soeke na wysheid, bevordering van abstrakte denke, die vloei van kennis, is sentrale doelstellings. Maak dit werklik saak in watter taal dit geskied? Is 'n universiteit die korrekte plek om so 'n stryd te veg?
    Klik hier vir haar bydrae
    Philip van Dyk
    Politiek skep die speelruimte vir emosie en sterk individualistiese opinies wat deels op oningeligte meerderheid afgedwing word. Nie weens 'n gebrek aan belangstelling nie, maar die meelopende gewoondwording dat daar weer gekompenseer gaan word.
    Klik hier vir sy bydrae
    Andrť-Pierre du Plessis
    ... taal is lewe sonder pantoffels of parallelle; wat vir en teen eenheid is en, uiteindelik, teen die toekoms; ons weet dat ons breine soos gemaksugtige kussings sal raak, dat antidogmatisme slegs elitisties is nes die burgerlikes en dat ons nie vry is nie maar steeds roep daarna; die noodsaaklike oorheers die essensiŽle sonder dissipline of morele en sodoende spuug ons op die mensdom (lees: [mens]dom)
    Klik hier vir sy bydrae
    Alexis van den Heever
    As an English speaker with a strong background in Afrikaans, I have no qualms about the implementation, or not, of the T-option. Most of my lectures within the Arts faculty are presented simultaneously in both Afrikaans and English and I find the manner in which this faculty has implemented the policy to be quite accommodating, particularly with regard to the numerous international students studying within the faculty.
    Click here for her contribution
    Dora Scott
    Die meeste studente met wie ek gepraat het, voel dat Engels, eerder as Afrikaans, die taal is wat hulle bemagtig in akademiese diskoers. Die meeste handboeke is deesdae by noodsaak in Engels, terwyl dit ook geld vir navorsing.
    Klik hier vir haar bydrae
    Marius Swart
    Dit is skrikwekkend dat soveel intelligente mense so 'n eenogige siening kan hÍ van so 'n groot saak. Waarom word Afrikaans vandag nog deur soveel mense gesien as die taal van apartheid? Ja, dit was die taal waardeur apartheid oorgedra is. Net soos wat Nazi's Duits gepraat het. En tog, snaaks genoeg, is alle sprekers van Duits nie vurige ondersteuners van wat Hitler gedoen het nie.
    Klik hier vir sy bydrae
    Erick Mulder
    Dat die Universiteit moet diversifiseer en transformeer, is 'n feit, maar dat die manier waarop dit geskied en die hantering daarvan lei tot bitterheid by studente, moedeloosheid by dosente, en om nie eers te praat van verwarring nie, is baie waar.
    Klik hier vir sy bydrae
    Busisiwe Radebe
    If Afrikaans speakers lived their culture, there would be no need for this fight. Somehow culture should be divorced from outside structures and made internal. An individual can live Afrikaans.
    Click here for her contribution
    Matthew McDonald
    Compromise doesn't look good on the mantelpiece, shared trophies are never shiny enough, hence the soft rumbling of discontent from several quarters.
    Click here for his contribution
    Edward-John Bottomley
    Culture is embodied in a language - not in the current sense used by the petitioners at the US, that reducing the role of Afrikaans destroys a vital means of expressing the Afrikaans culture - but in the sense that the language Afrikaans is the Afrikaans culture.
    Click here for his contribution

    boontoe / to the top


  • © Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieŽl nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ín onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.