Erotiek / EroticismArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Threesome

Rané Oelofse

Ek wou nog altyd deel wees van ’n threesome. Ek ek praat nie hier van twee vrouens en een man nie. Dit is en sal altyd die manlike weergawe van die fantasy wees. Nee, ek praat hier van een vrou en twee mans. Maar twee mans wat glad nie aan mekaar wil of gaan raak nie. Twee mans wie se volle aandag net by die vrou is.

* * *

Jy staan nog en boud skud op die dansvloer en sien dan hoe jou twee vriende jou stadig omsirkel. Een kom staan voor jou en die ander een agter jou. Julle dans nog vir ’n wyle om behoorlik in die mood te kom, en jy kan in hulle oë sien dat hulle vir mekaar boodskappe stuur. Die man agter jou beweeg nader, jy kan sy asemhaling op jou nek en hare voel, sy liggaamshitte brand deur jou vel, sonder om aan jou te raak. Die man voor jou beweeg dieselfde tyd ook vorentoe en kyk jou stip in die oë, terwyl sy hande die kontoere van jou lyf volg, maar ook sonder om aan jou te raak.

Die musiek hou julle liggame in perfekte ritme met mekaar, jy lig jou arms op en uitgestrek bo jou kop, terwyl jou heupe ritmies vorentoe en agtertoe beweeg. Die man agter jou beweeg nog nader en hy neem jou verleidelike heupe in sy hande, en druk sy onderlyf styf teen jou vas. Die man voor jou se hande maak nou kontak, en hy neem jou gesig saggies in sy hande, vryf oor jou wange en oë en plaas dan sy lippe saggies op jou neer. Die man agter jou se hande op jou heupe beweeg stadig op en oor jou maag en gryp dan al twee borste vas. Sy tong warm en nat in jou nek. Jou nippels word hard en span teen jou t-shirt, maar sy hande bly terg. Jy word nog steeds gesoen deur die man voor jou en sy hande het nou afgesak na jou boude, en jy word hard teen hom vasgedruk. Sy tong steek jou hard en jy kan sy harde manlikheid voel druk.

Sy hande beweeg onder jou romp in en vryf oor jou kaal boude. Jou g-string word weggetrek en jy kan voel hoe ’n honger vinger deur jou nat lippies getrek word en dan diep binne jou tot ruste kom. Hy trek sy vinger weer stadig uit, speel weer oor jou lippies en druk hom weer terug tot dit ’n goeie ritme bereik. Die man agter jou se hande terg en trek nog steeds aan twee harde nippels, maar los jou dan skielik en beweeg af ondertoe. Jy voel sy hande oor jou heupe voor hulle hulle pad na onder begin. Met een hand op jou boud voel jy sy ander hand met die haartjies van jou geslag speel. Jy voel sy vinger op jou klit en druk jou heupe vorentoe. Jy kan voel hoe jou knoppie styf en groot onder sy vinger word. Jy kan jou orgasme voel opstoot.

* * *

Julle val honger en jags in die kamer in, en begin mekaar se klere vinnig van mekaar aftrek. Julle naakte liggame is nat en warm teen mekaar, en julle brand om mekaar te kan voel, eet en lek. Julle raak effens onhandig aan mekaar, en sukkel om in die regte posisie in te kom. Jy skuif op die bed en gaan lê op jou rug. Die man kom staan hande-viervoet oor jou, en draai homself dat hy in die 69-posisie oor jou hurk. Hy begin jou bene van mekaar af trek en trek jou lippies van mekaar af voor hy met sy tong oor jou klit begin vryf. Sy ereksie is hard en nat in jou gesig en jy vat sy voël hard in jou hande vas. Jy trek op en af teen sy skag, eers stadig en dan vinniger. Die ander man het agter jou kop ook hurkend kom staan en homself begin aanraak, maar beweeg nou nader aan jou, en begin sy voël teen jou mond vryf. Jy maak jou mond oop en neem sy voël in jou mond. Hy druk dit diep in jou mond in, en kom tot ’n hurkende posisie oor jou gesig tot stilstand. Jy lek sy voël en suig hard, terwyl die ander man jou klit nog steeds hard suig en sy vingers in jou opening druk.

Julle kom regop en verander weer van posisie. Jy staan hande-viervoet op die vloer en voel hoe sy voël teen jou opening druk. Jy trek jou bene wyer uitmekaar uit en druk jou heupe hard agtertoe. Jy voel hoe hy hard in jou opdruk, en jou teen ’n stadige tempo begin steek. Die ander man kom staan weer voor jou en begin met homself speel. Jy sien hoe hy aan homself trek, en hoe sy hande vinnig op en af teen sy skag beweeg. Hy hou daarmee aan en beweeg nader aan jou. Hy beweeg met sy hande tot net voor sy voëlkop en hou dit daar. Hy druk die punt van sy kop tussen jou lippe in en vra jou om dit saggies te lek. Jy vryf met die punt van jou tong stadig en nat oor sy geswelde voëlkop, terwyl hy met sy hande op en af oor sy skag vryf. Die man wat agter jou is, is nog steeds besig om jou hard te steek. Hy het nou sy ritme begin versnel, jou hard aan die heupe gegryp en is besig om sy lus in jou te bevredig.

* * *

Die man sit-lê op die bed en jy beweeg nader en gaan sit op hom. Jy vat hom in jou binneste en jy voel hoe hy jou diep en hard volmaak. Jy lê effe vorentoe en begin hom stadig en ritmies steek. Hy gryp jou aan die arms en trek jou hoër op teen sy lyf, en met dié kom die ander man en staan agter jou. Hy kom staan hurkend oor die ander ou se bene en soek druk met sy voëlkop by jou anus. Daar is eers weerstand maar dan glip hy binne jou in. Julle beweeg julle liggame ritmies saam. Jy is heeltemal volgepak, en jy kan hulle hande op jou borste voel, jou nippels swel en bly hard onder hulle hande. Jy voel hulle vingers aan jou klit raak en trek en knyp, en nat lippe wat jou oral soen. Jou hande beweeg en probeer soveel van hulle raakvat as wat jy kan, maar jy kan net konsentreer op al die verskillende sensasies en plesiere wat hulle aan jou verskaf. Die pyn en plesier wat hulle jou gee, is besig om oor te neem, en jy sukkel om te konsentreer op alles wat om jou aangaan. Jy weet net dat jy enige oomblik gaan kom, en kan voel hoe die hitte besig is om op te beweeg in jou liggaam.

Met ’n harde kreun kom die ou onder jou, dik warm strome in jou. Hy haal sy voël uit en vryf dit teen jou maag. Jy word nog hard gery deur die ou agter jou, en jy kan die pyn amper nie meer verdra nie. Hy gee een harde laaste steek en dan word alles stil.

Al wat jy kan hoor, is die harde asemhaling van die mans om jou, hulle natgeswete liggame teen joune, en die nagevolge van orgasmiese goeie seks.


LitNet: 12 Mei 2004

boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.