Erotiek / EroticismArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Tet-too

Lisa

My man smeek my nou al vir ‘n lang tyd om ‘n tattoo iewers op my lyf aan te bring. Ek het toe maar later ingestem om dit te laat doen net sodat hy kan ophou om in my ore te neul.

Ons besluit toe om die volgende Sondag te gaan sodat die tattoo aangebring kan word.

Terwyl ons in die wagkamer van die Tattoo-man wag, besluit ons op ‘n klein skoenlapper-tattoo en dat dit agter op my skouer aangebring moet word. Ek was bang dat ek soos ‘n tert sou lyk met die tattoo, maar my man het my verseker dat ek nie soos een sal lyk nie en dat dit eintlik baie sexy sal lyk.

Toe my beurt aanbreek, sê die Tattoo-man dat dit ongeveer ‘n uur sal neem om die prosedure af te handel. Hy beveel toe aan dat my man solank ons besig is ‘n bier by die pub oorkant die straat gaan drink en dan kan hy sommer gister se sportuitslae in die Sondagkoerant lees. Ek is toe saam met die tattoo-man na sy spreekkamer en het aan hom verduidelik wat presies ons wil hê.

Die Tattoo-man het nie saamgestem nie en eerder aanbeveel dat ek ‘n skerpioen op my linkerbors moet hê.

“Met pragtige vol borste soos wat u het, moet u eerder die aandag op u borste vestig,” beveel die Tattoo-man aan. “Jou man sal gaande wees oor jou wanneer hy die tattoo op jou bors sien.” “Ons plaas die skerpioen net bokant die donkerpienk ring om jou tepel,” sê hy met ‘n glimlag.

Hy het dit baie oortuigend gesê en ek het hom om een of ander rede geglo en toe daartoe ingestem.

Terwyl ek op die bed in sy spreekkamer gaan lê, beveel hy my dat ek my t-hemp en bra moet uittrek.

Met ‘n ontsmettingsmiddel wat baie koud voel, maak hy my bors skoon met ‘n sagte lappie. My borste en tepels is altyd baie gevoelig vir koue en dan staan my lang tepels gewoonlik gou regop. Toe hy aan my bors vat, glip daar ‘n onderdrukte kreun by my mond uit wat my bloedrooi laat bloos.

“Hou jy daarvan as iemand aan jou borste vat?” vra die Tattoo-man.

“Ja!” fluister ek.

Onmiddellik begin hy om beide my borste te streel en te masseer en my tepels, wat nou lekker lank en regop staan, te draai en trek.

Skielik stop hy en begin met die tattoo. Terwyl hy besig is met die tattoo, bly hy my borste en tepels streel. Kort-kort glip daar ‘n kreungeluid uit my mond en ek kan voel hoe my heuningpot al hoe natter word.

Twintig minute later is die tattoo klaar. Ek kyk in die spieël en sien ‘n groot skerpioen op my bors.

Op die bed is ‘n groot nat kol.

Die volgende oomblik streel sy hande weer oor my borste en tepels.

“Wat sal jou nou nog meer gelukkig en tevrede maak?” vra hy met ‘n glimlag.

“Seks!” antwoord ek saggies.

Die Tattoo-man trek my boude tot op die rand van die bed. Hy gaan staan tussen my bene en trek my broekie uit. Vir ‘n oomblik streel hy met sy vingers oor my skoongeskeerde heuningpot en lek dan my heuning van sy vingers af. Hy maak sy broek los en dit val tot op sy skoene af. Sy voël staan soos ‘n kanonloop. Terwyl hy my bene wyd oopsper, druk hy sy voël se kop in my warm, nat heuningpot. Hy stoot sy voël stadig weg totdat sy balle teen my skaamlippe druk. Toe begin hy my vinnig te naai totdat ek my bene om sy heupe slaan en ons saam kom.

My man was nie baie tevrede met die tattoo op my bors nie. Hy het gesê dit laat my baie soos ‘n tert lyk. Ek het net geglimlag en my hand voor op sy broek geplaas en sy voël ‘n drukkie gegee.

Terwyl ons huis toe ry, voel ek hoe die Tattoo-man se komsap uit my heuningpot loop.




LitNet: 07 Maart 2006

Wil jy reageer op hierdie verhaal? Stuur kommentaar na webvoet@litnet.co.za om die gesprek verder te voer op SêNet, ons interaktiewe meningsruimte.
Of stuur jou eie smaakvolle, smaaklike erotiese prosa en poësie na Ingrid Lehmensich by hygstories.


boontoe / to the top


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.