Erotiek / EroticismArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Ses gedigte

Anneline

1.
Coupé

Vir jou 'n funky sonnet
op my kar se bonnet.
Vergeet couplet of rym
net maar die refrein ...

Lyfmusiek met harp en simbaal
op gladde chroom en staal.

Sensasie donkerpers
en blanke vel.
Gladder kurwes versmelt
grense los op.
Ek verdwyn in jou ruim
kom tuis waar ek hoort.

Lyfmusiek met harp en simbaal
op gladde chroom en staal ...


2.
Ironie

Ek het hierdie lyf
en ek slaap alleen.
Die fokken heelal
behoort te ween.

My keuses so onvanpas -
Die eerste 'n Platonis
soos van oud.
Die tweede, o hel, sorry,
is getroud!


3.
Fragments

I want
I want more
I want more than fragments of bliss.


4.
PMS

Ek weef illusies,
fiksies laag op laag
oopoë, koelkop en met rede.

Ek bou realiteite,
backdrops, stage props en script
uit versugting, begeerte, my hart.

Met die donker van die maan
trou my hoof en gut.
fyn bedrogstrukture tuimel
net die verlange bly oor
in my bakhand.


5.
Jy

Ek kan doen
met jou in my bed,
in my arms
en tussen my dye.

Ek kan droom
dat jy die leemte
vul tussen my bekkenbene,
jou gesig twee sentimeter weg
en ek wat oplos in jou oë.

Ek kan onthou
en met my vingers streel
van my sleutelbeen
oor die punt van my bors
verby my naeltjie
en stop op die ronding
waar jou lyf was.

Ek kan wonder
of jy ook soms
wil doen
of droom
of onthou
in jou bed
langs jou vrou.


6.
Ice

When you shudder and scream
and cry in my arms.
It is just the tip of the iceberg.
Much more
must still thaw.

Strategy
and sterile boxes
ordered carefully
checkpoints for your human needs,
care for your soul's desires
melt down
systematically
as soon as you lose yourself
and find yourself
in me.



LitNet: 26 Mei 2005

Wil jy reageer op hierdie verhaal? Stuur kommentaar na webvoet@litnet.co.za om die gesprek verder te voer op SêNet, ons interaktiewe meningsruimte.
Of stuur jou eie smaakvolle, smaaklike erotiese prosa en poësie na Ingrid Lehmensich by hygstories.


boontoe / to the top


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.