Erotiek / EroticismArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

My fantasie (II)

Man

Die huis se voordeurklokkie lui skril. Ek maak die deur oop en voor my staan sy met haar lang, sexy bene. Haar blonde hare is lank en reguit en hang tot op haar skouers. ‘n Paar blou oë kyk dwarsdeur my. Sy het ‘n baie kort swart miniromp aan wat haar ferm boude net bedek. Die kant van haar fyn swart sykouse is sigbaar onder haar miniromp. Sy het knielengte swart hoëhakstewels aan. Haar deursigtige wit oopknoop-hempie kleef styf aan haar liggaam. Haar groot ferm borste met pienk tepels vertoon prominent en haar vol lippe is ingekleur met donkerrooi lipstiffie.

Haar stewels klik-klak op die vloer toe sy die huis binnestap. Sy het nie ‘n pantie aan nie en bied haar sagte melkwit boudjies vir my aan. Tussen die wange van haar boude deur sien ek haar skoongeskeerde dosie. Sy begin dadelik om haar klit met sirkelbewegings te masseer. My voël is stokstyf toe ek my broek uittrek.

Ek sit op my knieë agter haar en masseer haar boude terwyl sy haarself vinger. Sy is lekker nat en ek ruik die reuk van haar dosie. Ek lek en suig haar boude en druk my tong in haar anus in. Sy druk haar vingers dieper en vinniger in haar dosie. Haar plesiersappe loop teen haar bene af en oor haar sykouse. Ek lek dit op en trek die wange van haar boude verder weg van mekaar sodat ek my tong so diep as moontlik in haar anus kan druk. Sy druk haar sagte boude teen my gesig.

Ek sê haar aan om om te draai en regop te staan. Ek lek my middelvinger nat en dan druk ek dit stadig in haar anus. Sy snak na haar asem en dan druk ek nog ‘n vinger in haar anus in. Met my ander hand maak ek haar geswelde skaamlippe oop en neem haar klit in my mond. Sy sit haar hande agter my kop en druk my gesig teen haar warm, nat dosie vas. Ek sal graag wil hê sy moet in my mond en gesig kom sodat ek haar sappe kan ruik en drink.

Sy druk my kop weg en gaan staan op haar knieë en met haar boude in die lug. Ek druk my voël in haar dosie en kry haar aan haar hare beet. Ek naai haar so vinnig as wat ek kan terwyl ek kyk hoe my voël in en uit haar liefdestonnel beweeg. Sy maak kermgeluide van plesier terwyl ek voel hoe my balle teen haar boude vasslaan. Ek voel hoe my komsap opstoot uit my balle uit.

Ek trek my voël uit haar dosie en gaan staan voor haar. Sy is nou gereed om my komsap te ontvang. Ons hou oogkontak terwyl ek my draad trek. Ek beveel haar om haar mond oop te maak. Sy maak haar rooigeverfde mond wyd oop en ek kom ‘n paar keer na mekaar en skiet my warm, dik komsap in haar mond en oor haar gesig. Sy lek my voël skoon en drink al my komsap.

Met ‘n laaste knipoog en ‘n glimlag staan sy op. Sonder om haar gesig skoon te maak verlaat sy die huis.





LitNet: 19 April 2006

Klik hier en lees nog verhale deur Man.

Wil jy reageer op hierdie verhaal? Stuur kommentaar na webvoet@litnet.co.za om die gesprek verder te voer op SêNet, ons interaktiewe meningsruimte.
Of stuur jou eie smaakvolle, smaaklike erotiese prosa en poësie na Ingrid Lehmensich by hygstories.


boontoe / to the top


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.