Erotiek / EroticismArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Monogamie

Supergirl

Dit is nogal warm en ek het sommer besluit om net met my panties in die bed te klim. Die duvet het 'n nuwe oortreksel oor en ek ruik net appels. Ek dink aan Eva en daai kak Bybelstorie oor die slang en die appel. Ek wonder of seks voor of na die sondeval gekom het. Of het hulle seks gehad voor die sondeval, maar nie geweet dit is wat hulle doen nie? Of was seks nie lekker nie en die appel het vir die lekker gesorg? Who knows? Better yet, who gives a shit?

Die briesie is lekker en ek voel hoe ek hoendervleis kry terwyl dit oor my skouer streel. Die skoenlappers in my maag beweeg en ek voel hoe my tone tintel. Ek sit my regterhand op my regterbors. Die nippel is sag en groot. Ek draai dit saggies tussen my wysvinger en my middelvinger. Die sagtheid verdwyn en die nippel word hard. Ek sit my linkerhand op my ander bors en begin saggies met die nippel speel. Ek trek my regterhand oor my maag tot tussen my bene. Die vel is warm. Ek glip my middelvinger tussen die sagte vlees in en voel die klein skaam knoppie. 'n Rilling gaan deur my lyf. Ek speel saggies met die nou-nie-meer-so-klein-nie knoppie. Ek draai dit tussen my vingers en tik daaraan met my wysvinger.

Ek besluit dat ek hulp nodig het en vroetel rond in my laai vir die vibrator. Dit is nie 'n groot een nie. As ek dit met 'n kar vergelyk, sou ek sê dit is 'n Toyota Tazz 130. Nie flashy nie, maar reliable!

Ek lek die vibrator, want ek is nog nie nat genoeg nie. Die lus is te veel om te stop om die lube te soek. Ek druk die voorpunt van die vibrator stadig in my koekie op. Dit is so lekker my tone krul om. Die skoenlappers in my maag is nou woes aan die gang. Stadig begin ek 'n ritme opbou. Ek gebruik nou my linkerhand en rol my klit tussen my vingers. Ek druk harder. Ek voel die orgasme kom en vir 'n paar sekondes vergeet ek waar ek is …

Terwyl ek aan my sigaret trek, hoor ek iemand in die sitkamer bitch oor die remote se batterye wat weg is …


16 Days of Activism Against Violence Against Women and Children LitNet: 3 Desember 2004

Wil jy reageer op hierdie verhaal? Stuur kommentaar na webvoet@litnet.co.za om die gesprek verder te voer op SêNet, ons interaktiewe meningsruimte.
Of stuur jou eie smaakvolle, smaaklike erotiese prosa en poësie na Jaco Botha by hygstories.

boontoe / to the top


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.