Godsdiens / ReligionArgief
Tuis /
Home
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Elf Afrikaanse Dharmagrappe*

Johann Sôhô Rossouw**

  1. Elke otter kry sy Wandelpad
  2. Gelukkig kom die agterkraal ook in die os
  3. Kyk die hond - jy sal nie sien daar lê 'n hond nie
  4. Afrikaans is 'n wonderlike Dharma vir die Taal
  5. Elke kombuis kry sy koos, maar 'n pot vol skryf gepis is nog nie Wysheid nie
  6. Al word die digter verjaag, kan hy nog nie weggaan nie (al wil hy So)
  7. 'n Ware meester gee vir die gaste sjampanje en drink self vonkelwyn
  8. Jy dink nog jy val, dan staan jy al (maar dit sien jy eers as jy sit)
  9. Al noem jy jouself Insig beteken dit nog nie jou lesers is blind nie
  10. Moenie te hard probeer om die Niks te verwesenlik nie - netnou eindig jy as Afrikaanse, en dan's jy regtig niks
  11. As jy voel jou beker loop oor, moet jy die beker by jou laat verbygaan - mens wil jou nou ook nie te buite gaan nie

* Dharma is die Sanskritwoord vir "wysheid" soos deur die Boeddha onderrig
** Zazen word gedurende die volgende tye in die Durbanville Zen-dojo onder leiding van Johann Sôhô Rossouw beoefen: van Maandag tot Donderdag smiddae vanaf 17:30 tot 19:00 en soggens vanaf 06:00 tot 07:00; Vrydae soggens vanaf 07:00 tot 08:00 en Saterdae soggens vanaf 07:45 tot 09:15.



LitNet: 23 Junie 2004

terug    /     boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.