Argief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Bieg /
Confess
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Onderhoude /
Interviews
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Opiniestukke /
Essays
Rubrieke /
Columns
Kos & Wyn /
Food & Wine
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Feeste /
Festivals
Spesiale projekte /
Special projects
Slypskole /
Workshops
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Geestelike literatuur /
Religious literature
Visueel /
Visual
Reis /
Travel
Expatliteratuur /
Expat literature
Gayliteratuur /
Gay literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Hygliteratuur /
Erotic literature
Kompetisies /
Competitions
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
Adverteer op LitNet /
Advertise on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

After Wyatt after 11 9 ‘01

Lionel Abrahams (ca 2001)

They flee from me that sometime did me seek
          - Sir Thomas Wyatt

I flee from some whom sometime I sought out
for honest kind opinions: ‘Tell — do you like this?’
These trustees’ approval I have drunk like milk
to fortify my unproved notions’ bones;
their contrasting praises have supplied
my groping inspirations’ vitamins.

I’d now avoid their eyes and voices.

War’s ejaculation having mashed to dust
machines and walls and flesh, injects cement
into divergent certainties.
The knowing now all know
what knowledge will improve their faiths.

Discovered hesitant between, I would be crushed.

I grow surreptitious,
hide sway my thoughts,
in case dear confidants now fired
with passionate convictions,
find me out — the insult of my questioning,
the chill treachery inherent in my doubt.


Na 11 September 2001

Johann P Boshoff

They flee from me that sometime did me seek.
          - Sir Thomas Wyatt

Ek vlug van hulle wat ek soms opgesoek het
om eerlike, gawe menings: “Sê my ... hou jy hiervan?”
Dié trouelinge se goedkeure het ek gedrink soos melk
om my onbeproefde opvattings se bene sterk te maak.
Hulle strydige lof het vitamines voorsien
vir my rondtastende begeesteringe.

Nou sal ek hulle oë, hulle stemme vermy.

Die skietende orgasme van oorlog verpulwer
fyn tot stof masjiene en mure en vlees, spuit sement in
in uiteenlopende vastighede in.
Die wetendes weet nou almal
dié kennis en daardie sal hulle geloof verbeter.

Huiwerig tussenin word ek ontdek,
word ek vergruis.

En ek raak heimlik,
verbloem my denke
ingeval vertrouelinge,
aangespoor deur oortuiging propvol passie,
my betrap —
die smaad van my vraagvraging,
my kille verraad gestol in twyfel.

(Herbewerking deur Johann P Boshoff van Engelse gedig, “After Wyatt after 11 9 ‘01”, deur Lionel Abrahams)


boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.