Archive
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Bieg /
Confess
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Onderhoude /
Interviews
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Opiniestukke /
Essays
Rubrieke /
Columns
Kos & Wyn /
Food & Wine
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Feeste /
Festivals
Spesiale projekte /
Special projects
Slypskole /
Workshops
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Geestelike literatuur /
Religious literature
Visueel /
Visual
Reis /
Travel
Expatliteratuur /
Expat literature
Gayliteratuur /
Gay literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Hygliteratuur /
Erotic literature
Kompetisies /
Competitions
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
Adverteer op LitNet /
Advertise on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.



Vriendskap



  • Oppas vir die man wat net met sy mond lag, en nie ook met sy oë nie: hy gaan jou vroeër of later in die rug steek.

    ***

  • Die sukses van sy vriende stel ’n streng karaktertoets aan die individu.

    ***

  • Die idealisering van ’n medemens kom neer op afdreiging, want wat die bewonderaar oorsein na die bewonderde, is die volgende: bly getrou aan my beeld van jou, of ek verwerp jou.

    ***

  • Net infantiele geeste reduseer hul vriende tot beffies vir hul kwyl.

    ***

  • Wie ook maar die geringste speling daarvoor laat, stel hom bloot aan uitbuiting. Veral deur vriende.

    ***

  • Gedeelde belangstellings en geesdrif blý die lewensbron van alle verhoudings. Kwyn dié, kwyn alles.

    ***

  • Mense herken mekaar — of beter gesê, hul eie soort - aan ’n diep gesetelde kultuurmelancholie.

    ***

  • Hoe weet ’n mens dat jy iemand is? Deur vriende wat ’n sekere waarde aan jou toesê.

    ***

  • Daar is mense wat jou na ’n volle leeftyd nog altyd as “beste” aanspreek in hul briewe. Sê ook al iets — van een of beide partye. ’n Ge-wilde afstand.

    boontoe / to the top


  • © Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.