Archive
Tuis /
Home
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

narrative deur Theo Kleynhans

Persverklaring

narrative is ‘n solotentoonstelling van skildery in gemengde media deur Theo Kleynhans wat vertoon word by die Dorpstraat Galery, Stellenbosch, tot die 4de Mei.

Met hierdie groep werk spreek Kleynhans die narratief of storie aan.

“Die mens maak op verskeie maniere sin van die lewe, maar een van die belangrikste meganismes is om verbande te trek tussen ongelyksoortige of uiteenlopende inligting. Ek probeer met hierdie reeks werk om ‘n stel visuele prikkels aan te bied wat die kyker sal noop om met behulp van sy eie verwysingsraamwerk ‘n verhaal te konstrueer. Sodra die kyker sin maak van die gegewe beelde word betekenis gevorm en in daardie proses word die kunswerk tot voltooing gebring.” sê Kleynhans.

Sommige van die werk herinner aan filmraampies wat langs mekaar geplaas is. Binne hierdie filmraampies word beelde in verskillende stilistiese benaderings gejukstaponeer. Skilderfragmente word langs potloodtekening, langs collage geplaas terwyl daar ook teksfragmente aangebring is wat die kyker lei na ‘n storielyn. Die uitstalling is sag en die palet neig na pastel.

Kleynhans is elke Woensdag tot die 4de Mei tussen 13:00 en 14:00 in die galery waar hy ‘n rondleiding sal doen oor die werk. Almal is welkom om hierdie interessante inligtingsessies by te woon en ook deel te neem aan die gesprek rondom die werk.


'n Voorbeeld van Kleynhans se werk.




LitNet: 14 April 2005

back    /     to the top


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.