Archive
Tuis /
Home
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Bieg /
Confess
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Francois Williams: 'n Onverskrokke SêNet-fenomeen

Erns Grundling

In September 2003 het ek vir twee weke gaan kuier by Toast Coetzer in Korea terwyl hy Engelse (en soms 'n bietjie Afrikaanse) klasse vir jong Oosterlinge gegee het. Een aand in 'n internetkafee gewaar ek Francois Williams se naam in die SêNet-inboks. Ek mail hom toe en vinnig-vinnig reël ons 'n kuiersessie op Hong Kong se lughawe, waar ek 'n paar uur sou spandeer onderweg na Johannesburg.

Dit was 'n legendariese kuiersessie. Hoewel ek om verstaanbare (en verskoonbare!) redes nie veel daarvan kan onthou nie, was dit 'n fassinerende paar uur vol interessante staaltjies en veral vol glase. Ek kan wel bevestig dat die meeste van sy "verslae" oor wulpse dames skynbaar die reine waarheid is (kyk veral na die laaste foto as onweerlegbare bewys).

Aangesien Francois nou in Suid-Afrika kuier plaas ons hier 'n galery van daardie aand op Hong Kong se lughawe, saam met 'n paar ander foto's.

Nou kan julle ook hierdie onverskrokke SêNet-fenomeen op straat herken ...


Klik op foto vir vergroting en volledige onderskrif:

Francois Williams bult sy spiere ...

Francois Williams glo in die kragvolle werking van meditasie ...

Francois Williams het hierdie foto geneem ...

Handige advies ...

... Francois het allerhande planne vir Hong Kong se naglewe gehad ...

... Hoe sê mens dankie?




LitNet: 04 Februarie 2005

Wil jy reageer op hierdie artikel? Stuur kommentaar na webvoet@litnet.co.za om die gesprek verder te voer op SêNet, ons interaktiewe meningsruimte.

back    /     to the top


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.