Pop-Up Toast fotogaleryArgief
Tuis /
Home
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Boeke /
Books
Opiniestukke /
Essays
Onderhoude /
Interviews
Rubrieke /
Columns
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Resensies /
Reviews
Nuus /
News
Slypskole /
Workshops
Spesiale projekte /
Special projects
Opvoedkunde /
Education
Kos en Wyn /
Food and Wine
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Reis /
Travel
Geestelike literatuur /
Religious literature
IsiXhosa
IsiZulu
Nederlands /
Dutch
Gayliteratuur /
Gay literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
In Memoriam
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Toast Coetzer
Trike en The Buckfever Underground het onlangs in die Kaap en toe teen die N1 op Gauteng toe getoer (The Laaste Kans Fir Afrikaans Tour). Hierdie foto's vertel nie die volle verhaal nie. Sy e-pos-adres is toast@bastardmedia.co.za.
Toast Coetzer

Klik op foto vir vergroting en volledige onderskrif.
Rooi
Esme Eva Kwaad lees The Wasp Factory. Arnoldstraat, Obs.
Nie te vet vir vetseun nie!
Johan van www.vetseun.co.za deel wysheid met Trike. Armchair Theatre, Obs.
Laggies!
2am, Lower Main Road, Obs.
Hoop vir goeie vleis ...
Ons ry in die kar. Op pad Kaapstad-stasie toe.
Sonopkoms
The Buckfever Underground stop vir koffie, N1 duskant Touwsrivier (fokken koud).
Pooh Parlour
Jon Savage loop 'n draai. Drie Susters Shell Ultra City.
Warre hel?
Verwarring heers na die Trike set. Buckfever, Plank en Miss September het ook gespeel. Mystic Boer, Bloemfontein.
Plankmobile
Die Plankmobile steek verby, ons gooi vinger. N1 anderkant Bloem.
Jiesus!
Jiesus! Back2Basix, Jhb.
Knus om die kersvuur
Die Wolfman en Kleinboer sit en dink. Back2Basix, Jhb.
Droogte
Skielik was die Jagermeister gedaan. Back2Basix, Jhb.
Die Denker
Drikus drink Amstel in Chong Hing, Ferreirastown, Jhb.
Die Brixton toring staan, hy staan, hy staan ...
Trike op hul tuisveld, Brixton, Jhb.
 

boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.