Taaldebat - Language debateArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Nuus /
News
Fiksie /
Fiction
Po?sie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Opiniestukke /
Essays
Boeke /
Books
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Slypskole /
Workshops
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Gayliteratuur /
Gay literature
Xhosa
Zulu
Nederlands /
Dutch
Rubrieke /
Columns
Geestelike literatuur /
Religious literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
Senior watch slim, Jaeger Le Coulter Masters Series must not replica watches miss. Jaeger Le Coulter's master series is swiss replica watches an entry - level series in the brand, but it replica watches sale also has a complex style to replica watches online the sky.

To the Youth of South Africa: Raise your voices!

Press release: Multilingualism Action Group (i-MAG)

16 June 2004

On 16 June 1976 the youth of our country raised their voices against an authoritarian system. The celebration of Youth Day stands, not only as a remembrance to that historic turning point but also, and especially, as a pointer to a new future for our youth. We look forward to the day when linguistic freedom and a good education will no longer be reserved for the privileged few.

I-MAG fully supports the government’s Language in Education Policy when it states that additive multilingualism should form the basis of our youth’s education. This means that the home language should ideally be maintained throughout the school years as language of learning and teaching while other languages are added to it. At present this basic right is reserved, in practice, for learners whose home language is English or Afrikaans. It is imperative that it be extended to all our youth.

On behalf of our youth, we call on government to prioritise the implementation of the Language in Education Policy beyond the first years of primary schooling so that all our youth can benefit equally from their education. A first step in this direction would be to make learning materials available in all 11 official languages.

We call on our youth to speak up and demand their rights as full citizens of a democratic South Africa. The time is past when it was believed that “children should be seen and not heard”. It is your birthright to use and develop your own language while learning others. None of our languages is inferior to any other, and each South African should be proud of her or his cultural heritage. Through the use of all our languages, our youth should help spread peace and understanding.

May our youth continue the proud tradition of raising their voices - so that they may be heard!

Issued by: Mhlobo Jadezweni (chair),
Alet van Huyssteen (vice-chair),
Gerrit Brand (secretary),
Annette Humphries Heyns (treasurer),
Zanele Mbude, and
Pedro Dausab

on behalf of the Multilingualism Action Group (i-MAG)



*

Aan die jeug van Suid-Afrika: Maak jul stem dik!

Mediaverklaring: Meertaligheidsaksiegroep (I-MAG)

16 Junie 2004

Op 16 Junie 1976 het die jeug van ons land hul stem dik gemaak teen ’n outoritêre bestel. Die viering van Jeugdag dien nie net as herinnering aan dié historiese wending nie, maar laat ons veral hoop op ’n nuwe toekoms vir ons jeug. Ons sien uit na die dag dat taalvryheid en goeie onderwys nie net vir ’n paar bevoorregtes beskore sal wees nie.

I-MAG ondersteun die regering se Taal-in-Onderwysbeleid heelhartig wanneer dit stel dat additiewe meertaligheid die basis van ons jeug se opvoeding moet vorm. Dit beteken dat die huistaal ideaal gesproke deur die skooljare heen behou moet word as taal van leer en onderrig terwyl ander tale daaraan toegevoeg word. Tans geniet slegs leerders met Engels of Afrikaans as huistaal in die praktyk hierdie reg. Dit is noodsaaklik dat dit na al ons jeug uitgebrei word.

In belang van ons jeug doen ons ’n beroep op die regering om die Taal-in-Onderwysbeleid verder as die eerste skooljare te implementeer sodat al ons jeug in gelyke mate by hul onderwys kan baat. ’n Eerste stap in dié rigting sal wees om leermateriaal in al 11 amptelike tale beskikbaar te stel.

Ons doen ’n beroep op ons jeug om van hulle te laat hoor en hul regte as volwaardige burgers van ’n demokratiese Suid-Afrika op te eis. Die tyd van “kinders moet gesien en nie gehoor word nie” is verby. Dit is jou geboortereg om jou eie taal te gebruik en te ontwikkel terwyl jy ander tale leer. Geen van ons tale is minderwaardig teenoor ’n ander nie en elke Suid-Afrikaner moet trots wees op haar of sy kulturele erfenis. Deur al ons tale te gebruik, moet die jeug help om vrede en begrip te versprei.

Mag ons jeug die trotse tradisie voortsit om hul stem dik te maak - sodat hulle gehoor kan word!

Uitgereik deur:
Mhlobo Jadezweni (voorsitter),
Alet van Huyssteen (ondervoorsitter),
Gerrit Brand (sekretaris),
Annette Humphries Heyns (tesourier),
Zanele Mbude en
Pedro Dausab

namens die Meertaligheidsaksiegroep (i-MAG)



LitNet: 18 Junie 2004


Click here for the Xhosa version of this I-MAG Media Statement

to the top


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.