Taaldebat - Language debateArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Nuus /
News
Fiksie /
Fiction
Po?sie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Opiniestukke /
Essays
Boeke /
Books
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Slypskole /
Workshops
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Gayliteratuur /
Gay literature
Xhosa
Zulu
Nederlands /
Dutch
Rubrieke /
Columns
Geestelike literatuur /
Religious literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
Senior watch slim, Jaeger Le Coulter Masters Series must not replica watches miss. Jaeger Le Coulter's master series is swiss replica watches an entry - level series in the brand, but it replica watches sale also has a complex style to replica watches online the sky.

Praat jy Afrikaans? Ons het werk vir jou!

Charlyn Dyers

Die Iilwimi Sentrum is 'n vennoot van Call Centre Training International. Hulle lei tans mense op by ons in intensiewe Nederlandse taalverwerwing. Die doel is om hierdie mense in inbelsentra te laat werk met Nederlandse kliente. Ons probleem tans is dat die werk daar is (1,500 poste!), dat die opleiding GRATIS beskikbaar is, maar dat die aantal kandidate te min is. Hierdie is werklik 'n kans vir ons om in te gryp in die lot van werklose mense wat Afrikaans baie goed praat, en ten minste 'n A, B of C in Afrikaans eerste taal (A of B in Afrikaans tweede taal) behaal het. Hulle soek mense tussen 20 en 40, met goeie wereldskennis en sterk kommunikatiewe vaardighede. Die begin salaris is R3 000-00 per maand.

Opleiding vind plaas by Iilwimi Sentrum, UWK, asook die Athlone Skool vir die Blindes in Glenhaven, Bellville-Suid. Kandidate moet bereid wees om vir drie maande beskikbaar te wees vanaf 08h30 soggens tot 17h00 smiddae, Maandag tot Vrydag. Ons sal dit waardeer as julle hierdie boodskap aan al jul netwerke kan stuur. Curricula vitae kan elektronies aan my gepos word (of aan my sekretaresse mmorkel@uwc.ac.za), of aan Karin Benjamin-van Lierop: karin@ccti.co.za

Verdere inligting is ook beskikbaar by info@ccti.co.za



LitNet: 16 September 2004

Wil jy reageer op hierdie inligting? Stuur kommentaar na webvoet@litnet.co.za om die gesprek verder te voer op SêNet, ons interaktiewe meningsruimte.

boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.