Die Taalsekretariaat

DIE
TAALSEKRETARIAAT


Missie
Die missie van Die Taalsekretariaat is die bevordering van Afrikaans en elke inheemse taal van Suid-Afrika as toereikende kommunikasiemiddel van sowel moedertaal as nie-moedertaalsprekers binne en buite die grense van hierdie land.

Adres
Heroldstraat 15
STELLENBOSCH
7600

E-pos: taal@linguasek.co.za
Tel: 021-887 2713 / 887 2736
Faks: 021-887 2710