Taaldebat - Language debateArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Nuus /
News
Fiksie /
Fiction
Po?sie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Opiniestukke /
Essays
Boeke /
Books
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Slypskole /
Workshops
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Gayliteratuur /
Gay literature
Xhosa
Zulu
Nederlands /
Dutch
Rubrieke /
Columns
Geestelike literatuur /
Religious literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
Senior watch slim, Jaeger Le Coulter Masters Series must not replica watches miss. Jaeger Le Coulter's master series is swiss replica watches an entry - level series in the brand, but it replica watches sale also has a complex style to replica watches online the sky.

Afrikaanse Taalberaad

aangebied deur die NTLA - Nasionale Taalliggaam vir Afrikaans

FINALE PROGRAM

Taalberaad
Woensdag 25 Augustus
08:30 Registrasie (Markötter)
09:30 Amptelike opening (Markötter)
Voorsitter: Dr Christa van Louw
Gassprekers:
Prof Hennie Strydom (PanSAT)
Prof Chris Brink (Universiteit Stellenbosch)
10:30 - 11:00 Tee / koffie
11:00 - 13:00 Taaloudit: Oriëntering (Markötter)
Dr Karel Prinsloo
Me Ria Olivier
Dr Gerrit Brand
Prof Vic Webb
13:00 - 14:00 Middagete
14:00 - 16:00 Werksessie 1: Afrikaans in die onderwys (Markötter)
Voorsitter: Prof Richard van der Ross
Inleier: Prof Huw Davies
Verskillende stemme:
Me Maria Manyane
Prof Jonathan Jansen
Prof Hermann Giliomee
16:00 - 16:30 Tee / koffie
16:30 - 18:30 Werksessie 2: Afrikaans en kuns en kultuur; erfenis (Markötter)
Voorsitter: Mnr Hennie de Wet
Inleier: Prof Danie Goosen
Verskillende stemme:
Mnr Carel Boshoff IV
Me Marlene le Roux
Me Margie Arries
Prof Lawrence Schlemmer
Dr Dorothea van Zyl
Genl Gert Opperman
19:30 Onthaal deur die Uitvoerende Burgemeester van Stellenbosch in die Stadsaal (Pleinstraat)

Taalberaad
Donderdag 26 Augustus
08:30-10:30 Werksessie 3: Afrikaans in die regswese en arbeidsektor (Markötter)
Voorsitter: Prof Hennie Strydom
Inleier: Prof Andreas van Wyk
Verskillende stemme:
Verteenwoordiger van Cosatu
Mnr Flip Buys
Prof Koos Malan
10:30-11:00 Tee / koffie (Markötter)
11:00 - 13:00 Werksessie 4 (Twee parallelle sessies):
Werksessie 4A - Afrikaans en die sakewêreld
(Markötter)
Voorsitter: Dr Karel Prinsloo
Inleier: Mnr Anton Botha
Verskillende stemme:
Mnr Quintus van Rensburg
Mnr André van der Walt
Mnr Johan Geldenhuys
Prof Vic Webb
Werksessie 4B - Afrikaans: dienslewering en taalkursusse (Bloemhofsaal)
Voorsitter: Prof Ernst Kotzé
Inleier: Prof Theo du Plessis
Verskillende stemme:
Me Beryl Botman
Prof Charlyn Dyers
Dr Tertia King
Prof Hans du Plessis
13:00 - 14:00 Middagete (Markötter)
14:00 - 16:00 Werksessie 5 (Twee parallelle sessies):
Werksessie 5A - Afrikaans en Wetenskap en Tegnologie
(Markötter)
Voorsitter: Dr Lawrie McFarlane
Inleier: Prof Theuns Erasmus
Verskillende stemme:
Dr Gerhard van Huyssteen
Me Annette Heyns
Prof Louis du Plessis
Dr Herman Wasserman
Dr Willem Botha
Werksessie 5B - Afrikaans in die media (Bloemhofsaal)
Voorsitter: Prof Lizette Rabe
Inleiers: Mnr Tim du Plessis
Mnr Conrad Sidego
Verskillende stemme:
Mnr Ivor Price
Prof Koos du Toit
Me Magdaleen Kruger
Mnr Theo Erasmus
16:00 - 16:30 Tee / koffie (Markötter)
16:30 - 18:30 Werksessie 6 (Twee parallelle sessies):
Werksessie 6A - Afrikaans in die buiteland; Nederlands en Afrikaans
(Markötter)
Voorsitter: Prof Jacques van der Elst
Inleier: Prof Hennie van Coller
Verskillende stemme:
Me Eva Rondas
Me Maryna Blomerus
Dr Pieta van Beek
Werksessie 6B - Afrikaans en veeltaligheid in Suid-Afrika (Bloemhofsaal)
Voorsitter: Dr Mariëtta Alberts
Inleier: Dr Gerrit Brand
Verskillende stemme:
Mnr Mhlobo Jadezweni
Mnr Johann Rossouw
Me Zanele Mbude
Prof Hein Willemse
Mnr Adriaan van Niekerk
19:00 Aandete (Markötter)
20:00 Konsert (Bloemhofsaal)

Taalberaad
Vrydag 27 Augustus
08:30-10:30
Werksessie 7 (Twee parallelle sessies):
Werksessie 7A - Boeke en uitgewersbedryf
(Markötter)
Voorsitter: Prof Heilna du Plooy
Inleier: Dr Kerneels Breytenbach
Verskillende stemme:
Mnr Elias Nel
Dr Dan Roodt
Werksessie 7B - Die toekoms van Afrikaans se verlede (Bloemhofsaal)
Voorsitter: Dr Edna van Harte
Inleier: Dr Christa van Louw
Verskillende stemme:
Mnr Heinrich Wyngaard
Me Olga Sema
Prof Steward van Wyk
Prof Eliria Bornman
10:30-11:00 Tee / koffie
11:00-13:00 Werksessie 8: Leemtes, aanbevelings, opvolgaksies (Markötter)
Voorsitter: Prof Neville Alexander
13:00 Implikasies van taaloudit
Dr Karel Prinsloo
Samevatting en afsluiting
Prof Wannie Carstens


  • Klik hier vir meer inligting oor die Taalberaad



    LitNet: 24 Augustus 2004

    Wil jy reageer op hierdie program? Stuur kommentaar na webvoet@litnet.co.za om die gesprek verder te voer op SęNet, ons interaktiewe meningsruimte.

    boontoe


  • © Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.