Taaldebat - Language debateArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Nuus /
News
Fiksie /
Fiction
Po?sie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Opiniestukke /
Essays
Boeke /
Books
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Slypskole /
Workshops
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Gayliteratuur /
Gay literature
Xhosa
Zulu
Nederlands /
Dutch
Rubrieke /
Columns
Geestelike literatuur /
Religious literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.
Senior watch slim, Jaeger Le Coulter Masters Series must not replica watches miss. Jaeger Le Coulter's master series is swiss replica watches an entry - level series in the brand, but it replica watches sale also has a complex style to replica watches online the sky.

Skryf Afrikaans

Koos Lamont

Gaan kyk gerus na: www.skryfafrikaans.co.za.

Skryf Afrikaans is ’n gesamentlike onderneming van Pharos Woordeboeke en Media 24 om op die internet ’n vangnet te skep vir hedendaagse woorde en terme wat nog nie in Afrikaanse verklarende en vertalende woordeboeke neerslag gevind het nie. In ons aanlyn-leksikons word maandeliks trefwoorde en artikels bygewerk ter aanvulling van die inligting in gepubliseerde woordeboeke. Hierdie naslaanbronne kan aanvullend by bestaande papier- en elektroniese woordeboeke geraadpleeg word deur almal wat Afrikaans gebruik.

Ons hoofdoel is om ’n interaktiewe naslaanbron te skep wat tred hou met hedendaagse Afrikaans. Daarbenewens is Skryf Afrikaans ’n versamelpunt vir nuus oor woordeboeke en taalhulpmiddels, taalartikels, resensies, skakels na taalwerwe en -hulpmiddels elders op die internet, asook nuus oor gebeure en datums wat met die taalpraktyk verband hou.

Koos Lamont
E-pos koosl@yebo.co.za.

boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.