SkryfNet - 'n aanlyn-skryfskool
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Nuus /
News
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Opiniestukke /
Essays
Boeke /
Books
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Slypskole /
Workshops
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Gayliteratuur /
Gay literature
Xhosa
Zulu
Nederlands /
Dutch
Rubrieke /
Columns
Geestelike literatuur /
Religious literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Die Sanlam/LitNet aanlyn-skryfskole

die blues van liefde

Loammi Wolf

die mond bloupers
na-geboorte blues
heuninglyf
se hart ’n leë skulp

die oog se lag verstar
starheid ’n sooi
vir koudheid
wat kilheid word
die lakens koeler koud

’n somber tekstuur
van tristesse:
oë wat inkeer
en uitkeer
en wegtuur
leweloos uitteer

vars kruisement
vir ’n droë hart
nag vir nag
vlees van sy vlees
’n bros granaat
gekneus in liefde

’n doodskus van liefde
gekwel-geknewel
sku afsku as haatliefde

inkeer oê, blind na binne:
vroomheid wat sterf in die nag
lendes droog vir die dag

vaalblas die môredou
katjiepiering en jasmyn
in die doodkis
van verwese drome

net saagsels
wat skaaf, rouskaaf
nooit ophou skaaf
en liefde skoppensboer





LitNet: 22 Junie 2006

  • Lees die eerste weergawe van hierdie gedig: "'n pa se liefde"
  • Lees Loammi Wolf se herskrewe tweede gedig: "koggelmander hoop"
  • Terug na SkryfNet X

    Wil jy reageer op SkryfNet X? Stuur kommentaar na webvoet@litnet.co.za om die gesprek verder te voer op SêNet, ons interaktiewe meningsruimte.

    boontoe


  • © Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.