SkryfNet - 'n aanlyn-skryfskool
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Nuus /
News
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Opiniestukke /
Essays
Boeke /
Books
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Slypskole /
Workshops
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Gayliteratuur /
Gay literature
Xhosa
Zulu
Nederlands /
Dutch
Rubrieke /
Columns
Geestelike literatuur /
Religious literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Die Sanlam/LitNet aanlyn-skryfskole

Ek sit op iets met wiele

Illona Edwards

Ek sit op iets met wiele
Waarvan die wiele aangedryf
Kan word met ‘n stuk draad
Waarmee kaalvoetkinders myle kan hardloop
Waarvan die handlenings gebruik kan word
Om bene en arms te stut
En die ruglenings
‘n ou jeans kan patch
My hand raak per ongeluk aan die boekrak
Stofdeeltjies klou aan my vingerpunte
Soos parasiete wat elke tikkie bloed
uit jou liggaam wil suig
Covers van romantiese boeke
Beeld bemindheid uit in enige vorm
Maar van porn? Moet my nie eers vra nie
Bene verstrengel en uitgebeeld
Op maniere waarvan die kunsliefhebbers
Nou nog probeer uitvind of portrette of die gooi van verf
Enigsins ter sprake moet wees
En die celebrity status van borste
Die gewig dra of ‘n man kan styf raak of nie
En die gejaagde asems van homo sapiens
Die aandag trek van die wat conveniently
Aan geheueverlies ly
As daar gepraat word van Seks
Maar hier sit ek en soms in my kak
Waar die kos soos ‘n dripping tap
Van my bek afval
En wit mini uniforms my verblind
En waar my oë snapshots neem
Van lyf wat gewys word
En selfs dwaal na die gewilde blow-up balloon
Wat meisies allerhande kreatiewe flirts demonstrate
Waar die waarheid my klap
Soos ‘n rejected man wat dink hy’t gescore
Maar styfraak is nie vir my begewe!



LitNet: 23 Mei 2006

  • Lees Illona Edwards se eerste gedig: "Whether paraffin of lampolie"
  • Terug na SkryfNet X

    Wil jy reageer op SkryfNet X? Stuur kommentaar na webvoet@litnet.co.za om die gesprek verder te voer op SêNet, ons interaktiewe meningsruimte.

    boontoe


  • © Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.