SkryfNet - 'n aanlyn-skryfskool
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Nuus /
News
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Opiniestukke /
Essays
Boeke /
Books
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Slypskole /
Workshops
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Gayliteratuur /
Gay literature
Xhosa
Zulu
Nederlands /
Dutch
Rubrieke /
Columns
Geestelike literatuur /
Religious literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Die Sanlam/LitNet aanlyn-skryfskole

Melville nagte

Pieter du Plessis

Ek stap in die voetspore van my eie nostalgie
en storm met my gedagtes oor ‘n leë stuk papier
Daar`s die klaviermusiek wat herinnering
nader aan my kon trek.

Ek sien die straatjies van jou jonkword-hand
wat na my toe loop;
in die plootjies rondom jou mooi oë
word jy ‘n kaleidoskoop
- ‘n gebeure bundel van hoop -
want ons kon saamsmelt in die leegheid
van die straat
ons kon verdwyn het in arkades
van geboue tot laat.

Melville nagte was afdraaipaaie
wat ons weer bymekaar kon bring
verby straatpromenades en die kleurspektra
van bo-dorpse koffie kamers
terwyl ek dink:

alles van die strate, die klavier
en sy note

het ons tydelik verlaat.




LitNet: 22 Junie 2006

  • Lees die eerste weergawe van hierdie gedig
  • Lees Pieter du Plessis se herskrewe eerste gedig: "Krismis-regime"
  • Terug na SkryfNet X

    Wil jy reageer op SkryfNet X? Stuur kommentaar na webvoet@litnet.co.za om die gesprek verder te voer op SêNet, ons interaktiewe meningsruimte.

    boontoe


  • © Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.