SkryfNet - 'n aanlyn-skryfskoolArgief
Tuis /
Home
Briewe /
Letters
Kennisgewings /
Notices
Skakels /
Links
Nuus /
News
Fiksie /
Fiction
Poësie /
Poetry
Taaldebat /
Language debate
Opiniestukke /
Essays
Boeke /
Books
Film /
Film
Teater /
Theatre
Musiek /
Music
Slypskole /
Workshops
Opvoedkunde /
Education
Artikels /
Features
Visueel /
Visual
Expatliteratuur /
Expat literature
Gayliteratuur /
Gay literature
Xhosa
Zulu
Nederlands /
Dutch
Rubrieke /
Columns
Geestelike literatuur /
Religious literature
Hygliteratuur /
Erotic literature
Sport
Wie is ons? /
More on LitNet
LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.

Besoek SkryfNet I  /  Besoek SkryfNet II  /  Besoek SkryfNet III  /  Besoek SkryfNet IV
Besoek SkryfNet V  /  Besoek SkryfNet VI  /  Besoek SkryfNet VII  / Besoek SkryfNet VIII
Besoek SkryfNet IX  / Besoek SkryfNet X  / Besoek SkryfNet XI  / Besoek SkryfNet XII


Lees wat sê een van ons deelnemers van SkryfNet!

Die Sanlam/LitNet aanlyn-skryfskole — die nuwe gesig van SkryfNet

SkryfNet is ’n aanlynskryfskool vir ontwikkelende prosa- en poësieskrywers wat nog nie ’n eie debuut gemaak het nie. Die kursus duur ongeveer drie maande en die skrywersleiding word behartig deur bekende figure in die Afrikaanse literêre bedryf.

’n Kortverhaal of gedig elk van vyf skrywers of digters word op die internet geplaas, waarna die inwonende skrywers kommentaar op elkeen van die verhale lewer. Hierna skaaf die skrywers wéér aan die tekste, die inwonende skrywers lewer nog ’n verslag elk, en uiteindelik herskryf die skrywers hul verhale ’n laaste keer.

Lesers kan die skryf- en skaafproses, en ook die keurders se kommentaar, enduit op SkryfNet volg.

SkryfNet word behartig deur Etienne van Heerden en Naomi Meyer, wat albei geruime tyd reeds betrokke is by skrywersontwikkeling.

Stel jy belang om deel te neem aan 'n Sanlam/LitNet aanlyn-skryfskool? Stuur ’n e-pos aan skryfnet@litnet.co.za vir meer inligting.


boontoe


© Kopiereg in die ontwerp en inhoud van hierdie webruimte behoort aan LitNet, uitgesluit die kopiereg in bydraes wat berus by die outeurs wat sodanige bydraes verskaf. LitNet streef na die plasing van oorspronklike materiaal en na die oop en onbeperkte uitruil van idees en menings. Die menings van bydraers tot hierdie werftuiste is dus hul eie en weerspieël nie noodwendig die mening van die redaksie en bestuur van LitNet nie. LitNet kan ongelukkig ook nie waarborg dat hierdie diens ononderbroke of foutloos sal wees nie en gebruikers wat steun op inligting wat hier verskaf word, doen dit op hul eie risiko. Media24, M-Web, Ligitprops 3042 BK en die bestuur en redaksie van LitNet aanvaar derhalwe geen aanspreeklikheid vir enige regstreekse of onregstreekse verlies of skade wat uit sodanige bydraes of die verskaffing van hierdie diens spruit nie. LitNet is ’n onafhanklike joernaal op die Internet, en word as gesamentlike onderneming deur Ligitprops 3042 BK en Media24 bedryf.